Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naisar Holiday Home and Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë, ongeveer 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 'n 4-slaapkamerhuis en in 'n 2-slaapkamerwoonstel.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank, en die derde het 'n enkel- en dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis beskik ook oor 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg, en 'n sitkamer, en is toegerus met gratis WiFi.

Die gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea vir 'n vyfde gas. Die woonstel beskik ook oor 1 badkamer en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg.

Daar is 'n sonkragverhitte swembad en lieflike tuine op die perseel wat gaste kan geniet. Gaste het ook toegang tot parkeerplek. Die eiendom is sowat 15 minute vanaf Festival Mall geleë waar gaste kan gaan ysskaats. Gaste kan ook Gold Reed City, Emperor's Palace, Wild Waters, EastGate Mall, Bedfordview Mall, Greenstone Mall en East Rand Mall in die omliggende area besoek. Die eiendom is stapafstand vanaf Pick n Pay,, KFC, Debonair, Spur, Shopritte-winkels, banke en parke geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Naisar Holiday Home and Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ashstraat 3, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba172cbf820e8422ba689854c2008ee83a2e011b44f6d46820e3ef4f65b1b906f6a4d7a9e32eb03dde37d60fd40dd1b848c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 3 Ash Road Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -26.184277 28.163193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang