Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nakambale Adventure Lodge Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nakambale Adventure Lodge is 'n buitengewone lodge in Ondwangwa met 'n ryk geskiedenis wat uit die 1880's dateer. Die lodge word deur dorpshuise, palmbome en landerye omring en bied 'n voorsmakie van outentieke Oshiwambo-kultuur.

Daar is 5 kampeerplekke wat elk vir 6 gaste geskik is. Gaste moet hul eie tente saambring. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Verder het gaste toegang tot gemeenskaplike areas soos 'n swembad en 'n lapa wat as die hoofeetarea gebruik word. Daar is ook 'n volledige kroeg en restaurant. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook ander eenhede op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulrike Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 km noord van Ondangwa, Ondangwa, 0000, Oshana
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5308cf04a4c736888324073098e7e67275f73ce62fe7f0c73f1da9a214a7452aaa6e8b81c95b5f14dfdea60c51c84808f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 40 km north of Ondangwa Ondangwa 0000 Oshana 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.984812826728 16.023105457671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang