Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama White Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Kelly H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Well positioned and the rooms were well equipped. We enjoyed our stay and Springbok was a good base for our travels for the two days. Would have been nice to have tea and coffee in the room, instead of the dining room. Friendly staff in reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Aug 2023

Netjies, maar swak ontvangs en het nie aan my verwagtinge voldoen nie. Met ons aankoms was daar niemand om bejaardes te help met bagasie op met baie trappe nie. Geen noodligte/lampe tydens beurtkrag nie, moes eers aandring daarop terwyl daar 'n groot kragopwekker op die perseel is (die sleutel was verlore vir ure.) Die braaiplek was nie beskikbaar nie soos gevra. Ek was bekommerd oor sekuriteit, veral my voertuig. Bessie se ontbyt was uit die boeke!

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Personeel baie gasvry. Veral die opsigter, kok en gasheer. Die plek is baie oulik en nuut, maar kort heelwat onderhoudwerk. Badkamervenster met draad vasgemaak. Geen koffiestasie in kamer. Vloer in kamer beskadig. Ontbyt uitstekend, alhoewel ek voel R100 per kop ekstra is duur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Themba M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Comfortable and homely. High quality finishes, spacious and very hospitable staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Uitstekende, baie netjiese verblyf. Nama White Guesthouse is uitstekend geleë en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonaria N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Ongelooflike waarde vir geld. Goeie ontvangs met netjiese kamers. Heerlike ontbyt ingesluit by die verblyf. Sal weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Baie netjiese gastehuis - sal dit enige tyd aanbeveel. Kan ook ontbyt nuttig teen ekstra koste. Dit is absoluut die geld werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

Highly recommended! Bester was very helpful and friendly. Small maintenance things need to be done. We did however loved our stay. We highly recommend Nama White Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mark M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Fantasties. Baie luuks en pragtig, dankie aan Bester vir die lekker gesels en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Wonderlike gasvryheid en gerief. Ons het die aand van 19 Augustus 2018 hier oorgeslaap en Bester het ons baie gasvry ontvang. Die kamer was baie gerieflik en goed toegerus en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeroebeesstraat 33, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOGI3OGRmLTczMDEtNDFmMi1hMTQyLWQ0ZmI3MzU4MTY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 451 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 33 Koeroebees Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66184 17.90224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang