Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nama White Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Nama White Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kelly H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly H

Well positioned and the rooms were well equipped.

We enjoyed our stay and Springbok was a good base for our travels for the two days. Would have been nice to have tea and coffee in the room, instead of the dining room. Friendly staff in reception.

Jaco D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco D

Netjies, maar swak ontvangs en het nie aan my verwagtinge voldoen nie.

Met ons aankoms was daar niemand om bejaardes te help met bagasie op met baie trappe nie. Geen noodligte/lampe tydens beurtkrag nie, moes eers aandring daarop terwyl daar 'n groot kragopwekker op die perseel is (die sleutel was verlore vir ure.) Die braaiplek was nie beskikbaar nie soos gevra. Ek was bekommerd oor sekuriteit, veral my voertuig. Bessie se ontbyt was uit die boeke!

Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barry D

Personeel baie gasvry. Veral die opsigter, kok en gasheer.

Die plek is baie oulik en nuut, maar kort heelwat onderhoudwerk. Badkamervenster met draad vasgemaak. Geen koffiestasie in kamer. Vloer in kamer beskadig. Ontbyt uitstekend, alhoewel ek voel R100 per kop ekstra is duur.

Themba M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M

Comfortable and homely.

High quality finishes, spacious and very hospitable staff.

Marco R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R

Uitstekende, baie netjiese verblyf.

Nama White Guesthouse is uitstekend geleë en sal dit definitief aanbeveel.

Jonaria N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonaria N

Ongelooflike waarde vir geld.

Goeie ontvangs met netjiese kamers. Heerlike ontbyt ingesluit by die verblyf. Sal weer daar oornag!

Tharina C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Baie netjiese gastehuis - sal dit enige tyd aanbeveel.

Kan ook ontbyt nuttig teen ekstra koste. Dit is absoluut die geld werd!

Patricia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V

Highly recommended!

Bester was very helpful and friendly. Small maintenance things need to be done. We did however loved our stay. We highly recommend Nama White Guest House.

Mark M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Fantasties.

Baie luuks en pragtig, dankie aan Bester vir die lekker gesels en heerlike ontbyt.

Hannetjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie C

Wonderlike gasvryheid en gerief.

Ons het die aand van 19 Augustus 2018 hier oorgeslaap en Bester het ons baie gasvry ontvang. Die kamer was baie gerieflik en goed toegerus en die ontbyt was heerlik.

Neil P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P

Awesome.

Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan. Vriendelike en gasvrye personeel.

Andries M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M

Dit was aangenaam en ons was baie vriendelik behandel.

Sien sterre.

Hansie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie H

Puik!

Egte Namakwalandse gasvryheid. Puik ontbyt, groot glimlagte en baie baie behulpsaam.

Johann J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Meer as wat ek verwag het.

Baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel vir mense.

Charles M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles M

It was extremely noisy.

The noise from the fridge in the room makes sleeping impossible. Doors are banged constantly. Our room was close to the kitchen area so after finally falling asleep, we were woken to cups and plates being banged around. It was neat, tidy and clean but entirely unpleasant. The rooms could do with some sort of soundproofing and the fridges should be housed in a cupboard to lessen the noise.

Shani D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly met pragtige klip berge om ons. Alles is baie mooi skoon, kamers en badkamers is lekker groot.

Yvonne D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Die gastehuis is pragtig met die vriendelikste personeel.

Pragtige plek, skoon en netjies en die personeel was fantasties. Ligging is goed en naby alles. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Willem C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Netjies, skoon en vriendelike akkommodasie.

Mooi en netjiese kamers wat ruim en skoon is. Vriendelike diens. Goeie ligging en mooi uitsig van Springbok. Baie lekker gebly.

Maristha S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maristha S

Uitstekend.

Waarde vir geld uit en uit. Uitsig is ongelooflik en baie ruim kamers wat silwerskoon is.

Anri S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri S

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Ons het baie lekker gekuier en die gastehuis was sentraal geleë naby alles.

Chris E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Heerlik gebly, sal weer kom.

Personeel vriendelik. Koste doeltreffend.

Michael M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

We had a very comfortable stay. The staff were very helpful.

A very well-appointed guest house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie gemaklik gebly. Die personeel was baie hulpvaardig

Gastehuis is baie goed ingerig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gregory Y - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory Y

We enjoyed our stay in Nama White Guesthouse and I will recommend it to my friends.

It was clean, spacious, friendly staff.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danelle L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle L

Briljant! Uitstekende kos. Vriendelike personeel. Gerieflike kamers.

Hierdie was ons tweede pitstop op pad na die Weskus. Bester het ons ontvang en sommer dadelik tuis laat voel. Hierdie is nie sommer net 'n gastehuis nie, maar beslis 'n huis weg van die huis. Op 'n skaal van 1 tot 10 verdien Nama White 'n 11. Ons het heerlik hier gebly vir 2 dae. Die akkommodasie, kos, geriewe, personeel, diens ... alles is vanuit die boonste rakke. Ek sal beslis Springbok toe ry NET om hier oor te slaap en letterlik op die hande gedra te word en hulle gaste is altyd 'n prioriteit.

Beatrix H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix H

Dit was fantasties.

Dit diens was ongelooflik en wat 'n uitsig oor Springbok!

Joachim M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim M

Baie gerieflik, netjies en skoon met uitstekende gasvryheid.

Ideaal vir 'n blomme-wegbreek. Kamer is gerieflik en gasvryheid was uitstekend met toegang tot kombuis vir koffie en tee. Uitstekende ligging.

Rehana K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana K

Beautiful, new building with good decoration, very comfortable.

From check in to check out all smooth. Very relaxing house with great views. Very safe location and neighbourhood very quiet.

Elzabé H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé H

Fantasties.

Absoluut waarde vir geld. Cammy en Bester was puik. Beveel hierdie juweel vir enige persoon aan.

Michelle C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Baie aangenaam.

Ons verblyf by die Nama White Guesthouse was baie aangenaam.

Leon B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Uitstekende verblyf.

Dit is 'n fantastiese gastehuis wat 5-ster-gradering verdien. Ligging is uitstekend, geriewe is meer as voldoende en ons het baie lekker ontbyt gehad.

Marelize S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Pragtig en vriendelike diens!

Ons was baie beïndruk en het veilig geslaap.

Elvira V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvira V

Groot, ruim vertrek.

Dit was 'n heerlike kamer, net jammer die borrelbad het nie gewerk nie. Mense was vriendelik en hulpvaardig.

Diana T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana T

Excellent value for money.

Beautiful and comfortable with great staff. Will certainly return!

Fanie P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Uitstekend en aangenaam.

Baie netjies en skoon. Verblyf ruim. Daar was nie altyd iemand om behoeftes te opper wat ontstaan nie. Personeel was vriendelik wanneer hulle beskikbaar was. Saans is die hek nie gesluit nie. Waarskynlik is die misdaadstatistiek beter in Sporingbok. Gautengers vind dit vreemd dat hekke nie gesluit word nie. Maar uiteindelik was daar niks om oor te kla nie.

Philip Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z

Baie rustig. Mooi uitsig oor sonsondergang. Vriendelike mense. Als mooi skoon.

Ons het baie lekker gebly. Als was netjies en op sy plek. Ons het nie ontbyt geëet nie, maar dit het baie lekker gelyk. Moes ongelukkig vroeg in die pad val. Hek maak eers laataand toe wat mense geleentheid kan gee om rond te loop waar hulle nie moet nie. Gelukkig is die huis op die punt, so dit is darem redelik veilig daar. Sou nie werk in Kaapstad om die hek so oop te los nie. Verder lekker gebly.

Denise P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P

Fantastiese skepping van 'n tuiste weg van jou huis af.

Ons was deurgaans op hoogte gehou van ons bespreking en is hartlik verwelkom deur Tammy. Goeie aanbevelings was gemaak en ons het sommer lekker gekuier. Die gevoel was dat jy daar moet vertoef vir 'n paar dae en nie net een nag oorslaap nie. Die uiteensetting van koffie en beskuit in die oggend was puik. Ons sal beslis weer daar kuier. Tammy is 'n aanwins vir hierdie instelling.

Andries G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries G

Rustig en netjies en baie behulpsaam.

Baie lekker gebly by die gastehuis. Netjies en skoon gewees en die mense was baie behulpsaam gewees. Vinnig na my kamer toe geneem en ingeboek ens. Ontbyt was baie lekker en vele opsies om van te kies.

Gerhard R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R

Die kamer was heerlik met die lugversorging, die gasheer was puik!

Sou graag meer handdoeke in kamer wou hê , asook my eie koffiemaakgoed. Ook sal 'n koningingrootte-bed die slaap verbeter.

Cas B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cas B

Gemaklik.

Nama White Guesthouse is 'n ideale oornagplek. Skoon, netjies en goed geleë.

Alida B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Baie luuks, goeie diens en bekostigbaar.

Ons eerste keer, maar beslis nie die laaste keer nie. Die personeel is baie professioneel, behulpsaam en vriendelik. Skoon kamers met die mooiste uitsig oor die dorp.

Ansie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Ons is vriendelik ontvang en alles was gereed in ons kamer.

Die vertrek is elke dag deeglik skoongemaak terwyl ons uit was. Ontbyt was omvattend.

Louise V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker gebly. Gasvryste mense ooit! Welgedaan Nama White Guesthouse. Ek sal julle beslis wees ondersteun!

Baie gasvry. Almal het uit hul pad gegaan om ons te help waar hul kan. Dit is ontsettend netjies. 'n Mens kry amper die gevoel dat jy in 'n hotel tuisgaan. Veilige parkering met sekuriteit!

Carinne B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinne B

Ons is bespreek vir een aand op pad terug van Namibie en is kort-kort per SMS herinner dat ons bespreking bevestig is en dat ons ingewag sal word!

Dit was ook so! Bester was baie gaaf en gasvry en die kamer pragtig skoon en mooi met 'n luukse badkamer en suite! Dankie Nama White Guesthouse! Ons het jul vriendelikheid en gasvryheid baie waardeer!

Vallery B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vallery B

Die ontvangs was baie goed.

Die enigste probleem wat ek gehad het was dat die opsigter en sy vriende hard gepraat het laat die aand, maar dis vinnig en maklik uitgesorteer deur Tammy. Die res was wonderlik. Die gastehuis is pragtig en baie netjies. Sal dit beslis aan beveel. Die ligging en omgewing is ook baie mooi.

Steph N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steph N

Netjiese, skoon blyplek met vriendelike personeel.

Sien asb. die sterre.

Flip D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D

Uitstekend!

Gastehuis is nuut, ruim en baie netjies. Verblyf was heerlik, so ook die ontbyt. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Ronél B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél B

Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Ontvangs is goed. Baie gemaklike gaste en atmosfeer. Gasheer het aan alle versoeke voldoen. Ontspannende atmosfeer en lekker kuiergeriewe.

Marie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Een nag oornag op blommetoer deur die Kaap.

Baie netjiese plek. Kombuis baie gerieflik, maar wasgeriewe nog in aanbou. Persoonlike kontak nie altyd daar nie.

Pieter S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Lekker plek om oor te slaap na 'n lang dag se reis.

Lekker gemaklike, skoon en netjiese plek om jou skoene uit te skop. Goeie gastehuis, waarde vir geld. Mooi nuwe kamers met lugversorging wat nodig was. Beveel dit beslis aan en sal weer daar bly.

Rolf-joachim O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf-joachim O

Baie netjies en tegemoetkomend.

Nama White Guest House is 'n uiters netjies gastehuis wat ons beslis sou aanbeveel. Dis die moeite werd. Enigste swakpunt sou ons sê is die ligging, want dis nie so maklik om te vind nie, selfs met 'n GPS, veral na donker. Dit doen egter geen afbreuk aan die goeie ondervinding wat ons daar gehad het.

Bastian H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bastian H

Neat, clean, simple, cozy and yet with a touch of class.

See rating.

Rebecca D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rebecca D

Nice room, close to Namaqua flowers.

Small, but nice room. Enough parking space. Very close to the flowers. The receptionist was very helpful with information.

Vanaf
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koeroebeesstraat 33, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOGI3OGRmLTczMDEtNDFmMi1hMTQyLWQ0ZmI3MzU4MTY4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 451 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 33 Koeroebees Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66184 17.90224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang