Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Namakwa Chalets
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Kathleen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen V

We had a very nice comfortable stay at Namakwa Chalets.

The owner and son were extremely helpful with everything we required and so friendly. We felt very at home at their place and would gladly recommend Namakwa Chalets to friends and family.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Belinda W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Compact and very comfortable.

We found the location of Namakwa Chalets perfect for exploring the spectacular Spring floral display, visiting local historical sites and other points of interest.

Reinette C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Heerlike oornagplek.

Wat 'n verrassing toe ons elektriese komberse en aircon in ons kamers kry. Was buite baie koud, maar binne lekker warm. Dankie Mariette en seuns!

Alta C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta C

Beknop met onvoldoende WiFi.

Eenheid C is werklik te klein vir twee mense. Dis feitlik onmoontlik om met 'n gemiddelde hoeveelheid bagasie daar in te pas. Beveel dit beslis nie vir meer as een nag aan nie. Alles het darem gewerk en was skoon, dankie. Ons groot frustrasie was egter die internettoegang. Wanneer geadverteer word dat gratis WiFi beskikbaar is, verwag mens in hierdie tyd WiFi van 'n hoë gehalte. Mens verstaan die probleme van die platteland met onderhoud, ens, maar dis nie aanvaarbaar dat die password van 'n gas weerhou word en dat die internet slegs een keer in die bitter koue op die stoep voor die kantoor benut kon word nie. Daarna kon ons eenvoudig nie weer ons gasheer in die hande kry om daaroor te praat nie. Mens voel dus jy is nie eerlik behandel nie. Gelukkig het ons die lieflike Wildflower Restaurant in die dorp ontdek, waar lekker kos, goeie diens en onbeperkte WiFi beskikbaar is.

Maryna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna M

Die plek was baie netjies, maar sekerlik nie 'n 4-ster nie.

Die plek is baie klein, is nie 'n chalet (A) soos dit adverteer word nie, is basies net 'n baie klein kamertjie met 'n badkamertjie met 'n gangetjie wat dien as 'n klein kombuisie. Daar is net 1 braaiplek met geen toerusting nie, soos bv. geen koletang nie. Geen ekstra komberse was beskikbaar nie. Net een kombers met 'n throw, geen duvet nie. Vir die prys het ons meer verwag.

L R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
L R

Ons het deur middel van 'n middelman wat daar was ooreengekom om een nag oor te bly, toe bel sy die webtuiste omdat sy ontevrede was, maar sy het glad nie moeite gedoen om met ons te praat nie.

Die plek se verf in die badkamer dop af. By al die plekke wat ons gebly het was dit die swakste en almal se tariewe was min of meer dieselfde.

Peter G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peter G

A chalet in a nutshell.

Take a large garage and divide it into 3 units. Fill it up with all possible things travellers want and you have a small cave in which it is difficult to move around. Enough said.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Robert B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert B

Rustige omgewing.

Baie netjies. Lekker braai-area.

Seretha B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seretha B

Heerlike rustige omgewing.

Die omgewing is baie rustig en weg van enige geraas of deurloop van mense. Die gasheer/-vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is ook baie netjies en bied alles wat 'n mens benodig. Ons sal definitief weer van dié plek gebruik maak.

Tracy S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy S

Springbok business-trip.

Clean and neat, and suitable enough for a 1 night stay. Just found the rate slightly over-inflated for what was on offer, however understandable since it's flower season. If I had to stay there out of season, I would hope their prices would be adjusted. Thank you, we loved our short stay in Springbok.

Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Die veblyf is baie klein.

Die personeel was vriendelik. Die chalet is baie klein en daar is net een braaiplek, maar daar is drie chalets. Die parkering is nie veilig nie.

Wille P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wille P

Netjies en vriendelik.

Baie aangenaam en ook baie behulpsaam. Sal dit beslis kan aanbeveel.

Bernadine N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadine N

Was heel lekker, rustig, warm water, skoon fasiliteit en nie moeilik om te kry nie.

Ek sou sê vir 'n oorslaapplek was die chalets eenhonderd persent behalwe vir die dubbelbed wat ietwat klein was vir ons wat gewoond is aan 'n groter een. As jy daar wil bly en nie iewers elke dag heen ry nie is dit nie die plek vir jou nie. Die mure sal om my toevou, ek soek oop spasies en met die koue daai week kon mens nie rerig die aandluggie geniet nie. Ons het lekker kon braai die een aand en dit was lekker om die volgende oggend te sien die braaiplek is reeds skoongemaak - dankie.

Abie C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abie C

Goed genoeg vir oornagverblyf, maar andersins baie beknop.

Ons het die gevoel gekry die eienaars druk al hulle ekstra meublement in die beperkte spasie in, wat die area nog meer beknop maak.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 42, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjM1NGQ5LTkxYmUtNGYxNi1hMTBlLWM0NzJmY2ZkYzZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 42 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659112645845 17.89415862004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang