Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Chalets

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Kathleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We had a very nice comfortable stay at Namakwa Chalets. The owner and son were extremely helpful with everything we required and so friendly. We felt very at home at their place and would gladly recommend Namakwa Chalets to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Compact and very comfortable. We found the location of Namakwa Chalets perfect for exploring the spectacular Spring floral display, visiting local historical sites and other points of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Heerlike oornagplek. Wat 'n verrassing toe ons elektriese komberse en aircon in ons kamers kry. Was buite baie koud, maar binne lekker warm. Dankie Mariette en seuns!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2021

Beknop met onvoldoende WiFi. Eenheid C is werklik te klein vir twee mense. Dis feitlik onmoontlik om met 'n gemiddelde hoeveelheid bagasie daar in te pas. Beveel dit beslis nie vir meer as een nag aan nie. Alles het darem gewerk en was skoon, dankie. Ons groot frustrasie was egter die internettoegang. Wanneer geadverteer word dat gratis WiFi beskikbaar is, verwag mens in hierdie tyd WiFi van 'n hoë gehalte. Mens verstaan die probleme van die platteland met onderhoud, ens, maar dis nie aanvaarbaar dat die password van 'n gas weerhou word en dat die internet slegs een keer in die bitter koue op die stoep voor die kantoor benut kon word nie. Daarna kon ons eenvoudig nie weer ons gasheer in die hande kry om daaroor te praat nie. Mens voel dus jy is nie eerlik behandel nie. Gelukkig het ons die lieflike Wildflower Restaurant in die dorp ontdek, waar lekker kos, goeie diens en onbeperkte WiFi beskikbaar is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maryna M
1 nag Saam met vriende
2.4
Sep 2021

Die plek was baie netjies, maar sekerlik nie 'n 4-ster nie. Die plek is baie klein, is nie 'n chalet (A) soos dit adverteer word nie, is basies net 'n baie klein kamertjie met 'n badkamertjie met 'n gangetjie wat dien as 'n klein kombuisie. Daar is net 1 braaiplek met geen toerusting nie, soos bv. geen koletang nie. Geen ekstra komberse was beskikbaar nie. Net een kombers met 'n throw, geen duvet nie. Vir die prys het ons meer verwag.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

L R
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2021

Ons het deur middel van 'n middelman wat daar was ooreengekom om een nag oor te bly, toe bel sy die webtuiste omdat sy ontevrede was, maar sy het glad nie moeite gedoen om met ons te praat nie. Die plek se verf in die badkamer dop af. By al die plekke wat ons gebly het was dit die swakste en almal se tariewe was min of meer dieselfde.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2021

A chalet in a nutshell. Take a large garage and divide it into 3 units. Fill it up with all possible things travellers want and you have a small cave in which it is difficult to move around. Enough said.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Sep 2019

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Robert B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Rustige omgewing. Baie netjies. Lekker braai-area.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 42, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjM1NGQ5LTkxYmUtNGYxNi1hMTBlLWM0NzJmY2ZkYzZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 42 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659112645845 17.89415862004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang