Namakwa Chalets
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 42, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namakwa Chalets bied privaat selfsorgverblyf en is in Springbok in die Noord-Kaap geleë.
Gaste kan kies tussen Chalet A, B, of C. Elke eenheid het lugversorging vir gaste se gemak. Chalet A en B het elkeen 'n dubbelbed, terwyl C 2 enkelbeddens het. Verder het Chalet A en B ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar, en die eenhede word daagliks skoongemaak.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien. Let asseblief daarop dat rook verbode is in al die eenhede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mariëtte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Republiekstraat 42, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Namakwa Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Republiekstraat 42, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang