Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Country Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag op Blommetoer. Madelaine en haar gesin het ons vriendelik ontvang. Die kothuis is smaakvol gemeubileer en het alles gehad wat ons benodig het vir ons verblyf. Dit het gevoel of mens aan die Melkweg kan raak so helder was die aand. Ons sal Namakwa Country Cottage beslis aanbeveel. Dis bietjie van die hoofpad af, maar beslis die moeite en rit werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A truly great stay. Fantastic stay in the most wonderful cottage, cosy, stylish, and excellent location with a friendly, genuine host. Strongly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Waal B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om jou so welkom as moontlik laat voel. Hulle stel die standaard, die heel beste wat ons al ervaar het. Ek dink eerlik gesê dat hulle die voorbeeld stel vir die res.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi, veilig, gerieflik, privaat lekker. Hierdie verblyf was 'n juweel. So pragtig en veilig en mooi. Gaan gerus daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Beautiful en baie lekker. Sal enige tyd weer daar wil oornag. Netjies, goed toegeruste cottage. Vriendelike gasvrye gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Juweel in die Tankwa Karoo. Wat n heerlike verrassing! Die huisie is so mooi en smaakvol binne-dit het gevoel of ons in 'n tydskrif instap. Dit is toegerus met alles en nog wat. Dis netjies en baie skoon. Die kaggel het die huisie heerlik warm en snoesig gemaak en die elektriese kombers was n groot bederf. Die bed slaap soos n droom. Die bad, met 'n uitsig op die veld, was n lafenis. Ons beplan reeds om beslis minstens twee nagte met ons volgende Weskusvakansie, daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Ongelukkig was 2 nagte net te kort. Heerlik afgeleë met geen ontvangs, was fantasties. Die kothuis was baie netjies en goed toegerus. Donkie stook vir warm water maak die stort of bad net soveel meer van 'n heerlike ervaring. Gasvryheid was baie goed. As ons weer gaan, gaan ons nie vir minder as 4 dae nie. Dankie Namakwa Country Cottage.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Heerlike, gesellige verblyf. Als was baie mooi skoon en netjies. Die sterre is baie helder en kan tot vanuit die bad gesien word!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Ons kom terug! Ons het baie lekker gebly, spyt ons kon nie langer bly nie, maar ons sal verseker weer uit ry vir 'n paar nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustigheid en balsem vir jou siel. Die ontvangs was baie vriendelik. Die kothuis is onbeskryflik mooi. Die omgewing waarin dit geleë is het die mooiste natuurskoon. Ons kon vêr gaan stap en het nog lieflike blomme gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Halinka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torenweg, 21 km vanaf die R355, 43 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a80327561f321f2265b39cbc0f602ee4bac010d4c6ce579d23343fa392fb2d628b539d9a27e7b77c05f3e63a44c7e42722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Toren Road 21 km from the R355 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.296562707031 19.713263525534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang