Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namakwa Hide Away

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Plaas Dabeeb Erfdeel 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Namakwa Hide Away skuil tussen die berge in Springbok in die Noord-Kaap. Dié knus oopplan-huis is op 'n werkende plaas en bied 'n rustige ervaring in die natuur.

Hierdie huis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook nog 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vrieskas, eenplaatgasstoof, binnebraai, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gebruik sonkrag.

Daar is 'n boma met braaigeriewe, parkeerplek op die perseel en pragtige uitsigte oor die Namakwa-natuur. Die verblyf is 52,4 km vanaf Springbok waar daar winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Russell T
Besigheidsreis
5.0
This place is simply magical. A must visit spot in Namakwa. The host was very helpful and attentive. The accommodation was perfect, as ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Adjani P
Saam met lewensmaat
5.0
Volgende keer bly ons langer. Ons het van Windhoek na Springbok gereis om die blomme te gaan kyk - ons tyd in en om Springbok was beperk en ek het spe...
Sien meer
Sep 2024
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd gewees. So lekker daar gekuier. Dink was 'n baie mooi, rustige en netjiese plekkie.
Sep 2024
Kathleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Remote, quiet and very relaxing! Very much enjoyed our stay! Very remote and very quiet with wonderful views, star-gazing and a lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Elize S
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse plek om jou van die alledaagse gejaag tot kalmte te bring. Die gasvrou verwelkom jou hartlik met egte Namakwalandse gasvryheid. Die huis is...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • R355, Plaas Dabeeb Erfdeel 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namakwa Hide Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Plaas Dabeeb Erfdeel 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff85fdfe6807f3e35185f1ef4ed70a789477887df381802450fd884c98739a7763aa94e41b121e824ca79e1df8a51f231ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 R355 Farm Dabeeb Portion 1 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.822137085498 18.322844618214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang