Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaqua Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Jacobus Petrus M
1 nag
5.0
Okt 2024

Goed. Het baie lekker gebly. Kamer se vloer kraak net baie erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ultra E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Voel soos by die huis - baie skoon. Beste besluit om daar te bly - kliëntediens en atmosfeer baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

All as expected. Food was good at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Ons het heerlik geslaap daar. Kamers baie netjies en skoon. Etes was heerlik. Werkers was so gasvry en behulpsaam, mens voel baie tuis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende verblyf. Baie aangename ervaring gehad. Klientediens is uit die boonste rakke. Alles wat jy wil hê onder een dak. Kos in die restaurant was baie goed. PS vra oor die Happy Hour! Jessica in die restaurant verdien 'n pluimpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

The hospitality was top level. I want to visit at least 3 times per year. It was blessed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker, gerieflik, huislik, skoon, gemaklik. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons is vroeg die oggend gekontak om inkloktyd te bevestig, is super vriendelik ontvang en baie gasvry behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eljolene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gerus. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Goeie oornagplek. Ons het 1 nag by Namaqua Lodge oorgebly op ons pad. Ons het lekker geëet in hul restaurant. Die verskeidenheid van plaaslike wyn was interessant. Die verblyf was basies, maar voldoende. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 232

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 22, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjQ4MzcxLTlhZjctNDRhMi05MDc2LTY4NDI5ZTRhMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 22 Voortrekker Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.6095698 18.7361194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang