Namaqua Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 225
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johan K - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Clinton M - Mrt 2024
Algehele gradering
The hospitality was top level.
Harry V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, gerieflik, huislik, skoon, gemaklik.
Eljolene H - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Louise L - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Not okay.
Namaqua Lodge se terugvoer
Good morning Lutz,
Firstly, I want to thank you for your review. We always appreciate all reviews, good or bad. Without reviews, we will not know how to better our service to our clients.
Thank you for bringing the situation of the drainpipe to our attention. This was an unforeseen situation that we had no control over as it was caused by a blocked drain, but please be assured that this situation has been attended to and has been resolved.
We are very sorry that you felt the air conditioning to be insufficient. Our temperatures in this region do get extremely hot and thus we have found that if the air conditioning is installed lower, rather than higher the guests do appreciate it more as it is more efficient. We apologise for the fact that the air conditioning blew directly onto your bed. We noticed after your complaint that someone actually broke off the flap on the air conditioning. We did not have prior knowledge of this and it is something that we cannot do anything about. The company that manufactured that specific air conditioning does not exist anymore and the parts are no longer available. The only option we have now is to replace the entire air conditioning and this is not a cost-effective solution at this stage. We are saddened by the fact that you had some unpleasant experiences, but truly do hope that the rest of your stay was a good experience.
We do hope that you will consider visiting our institution again in the future.
Kind regards,
Namaqua Lodge Management
Lizette C - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens en vriendlikheid.
Teresa R - Jun 2024
Algehele gradering
Soos reeds genoem.
Lynda Z - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Lize M - Jan 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel of ek huis toe gekom het.
Ashlin B - Apr 2024
Algehele gradering
Hulle het ons vroeg ontvang (soos ek gevra het) en 'n baie vriendelike ontvangs gehad.
Nicolaas P L - Apr 2024
Algehele gradering
Die kuier en etes en die vriendelike bediening was uitstekend. Baie dankie.
Dirk Jw O - Jul 2024
Algehele gradering
Bepreking was 'n nagmerrie.
Hermien D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker.
Harry V - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, huislik.
Loutjie S - Des 2023
Algehele gradering
Oorstaanplek vir een nag, baie gerieflik en restaurant baie lekker kos.
Cobus M - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal weer daar oorstop.
Mariana V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker huislike kuierplek.
Elmare V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is die vierde keer hierdie jaar wat ons daar oorbly. Baie tevrede!
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Oornagplek en eetplek wat soos 'n funksionele en geoliede besigheid bedryf word.
Veandre A - Sep 2023
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek.
Christopher H - Aug 2023
Algehele gradering
Was pleasant. Food was really good, thanks!
Adele C - Aug 2023
Algehele gradering
A good overnight stay.
Henry D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en die ete in die restaurant was uitstekend.
Louis V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly daar.
Marcel V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en alles is baie goed verduidelik.
Marthinus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame diens.
Elmare V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike slaapplek!
Debbie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Great service and nice food.
Danie L - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Denwyne J - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Malcomb D - Sep 2023
Algehele gradering
Clean, safe and friendly.
Hannerie V - Aug 2023
Algehele gradering
Ideaal geleë in blommeseisoen.
Lees meerJohan G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuier.
Thys D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike ontvangs en personeel.
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Le M - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Eben V - Aug 2023
Algehele gradering
Die aande was lawaaierig tot laat, nie aanvaarbaar nie.
Lees meerKoos V - Mrt 2023
Algehele gradering
Aaangenaam, vriendelik, voldoende.
Dewald W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek en vriendelike, hulpvaardige mense.
Pierre L - Sep 2023
Algehele gradering
Goed ontvang en verder alles in orde vir rustige oornagverblyf.
Christo T - Aug 2023
Algehele gradering
Het gaan blomme kyk.
Etienne G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë vir blommekyk.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Marlize N - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik and alles wat 'n reisiger nodig het vir een nag.
C.r. B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie genotvol.
Margarida D - Sep 2023
Algehele gradering
Not s great part of town.
Emill B - Mei 2023
Algehele gradering
Geen warm water.
Marie-louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Ons sal hierdie verblyf vir niemand aanbeveel nie.
Lees meerAnonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jacobus D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie goed en het lekker gebly.
Charmaine S - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Kobus F - Des 2022
Algehele gradering
Puik diens.
Joe D - Des 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Lynette D - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Ware ou-wêreldse styl!
Namaqua Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons wardeer dit opreg. Ons hoop julle het 'n veilige reis gehad en hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Mercia B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige lushof na lang reis.
Namaqua Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie trots op ons geregte tydens blommetyd en is ge-eerd met julle terugvoering. Ons hoop om julle volgende jaar weer hier te sien. Veilig reis.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Danie Dt L - Aug 2022
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike lodge.
Janita P - Jul 2022
Algehele gradering
Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Tania D - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Monise F - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Gerrit V - Jan 2022
Algehele gradering
Was baie rustig, maar veskriklik warm, maar lug vervrisser in die kamer het gehelp.
Angela O - Jan 2022
Algehele gradering
A home from home experience.
Keith N - Des 2022
Algehele gradering
Excellent half way stop over between Cape Town and the Northern Cape.
Andries D - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Kathryn B - Sep 2022
Algehele gradering
Adequate facilities.
Lees meerAndries B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het al verskeie kere daar oornag, hetsy op noorde toe of terug huis toe.
Gerhard D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek om vinnig te oornag.
Jan S - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi fasiliteite.
Annabelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Basiese verblyf maar goed geleë as jy wil blommekyk.
Lees meerJopie B - Sep 2022
Algehele gradering
Ons besoek aan die pragtige Namakwaland is effens bederf deur teleurstellende verblyf.
Christine F - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly (soos ook in die verlede). Heerlik geëet in die restaurant. Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Bernie B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker fasiliteit vir 'n groep van 6 familielede.
Piet & Erica B - Aug 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeiedag Piet en Erica,
Ons is baie bly en dankbaar dat julle ons lodge gekies het vir 'n welverdiende wegbreek om die pragtige blomme te kom aanskou. Soos julle weet is dit ons besigste tyd van die jaar en hardloop ons maar 'n bietjie rond om by alles uit te kom. Ons waardeer wel die hoeveelheid ekstra kuiergaste ongelooflik baie. Daarby gese het ons, ons eie toermaatskappy waar ons mense die blomme wys elke dag. Dan het ons ook ons buffet etes waarop ons baie trots is en ons naam ons vooruit loop. Met die twee saam het ons regtig 'n wenresep waar ons soveel mense blomme kan wys en heerlike kos kan gee teen 'n billike prys. Ongelukkig met die aard van buffetetes word die kos op 'n sekere tyd bedien om die meeste mense op een slag kwalitiet kos te voer. Dan kan die kos net vir 'n sekere tyd voorgesit word voordat dit ongelukkig te droog/koud word om regtig jou waarde vir jou geld te kry. Dis 'n fyn balans om almal te probeer gelukkig hou, 'n redelike tyd te bedien, en goeie kwaliteit kos te bedien. Dus moet ons ons tye bietjie beperk en aanpas om die meeste gaste gelukkig te hou. Ons is jammer die tye het julle nie gepas nie. Ontbyt is sekere oggende baie vroeg om toergaste tegemoet te kom. Ons verstaan vakansie is 'n tyd om laat te slaap en ontspanne te voel. Ons hoop julle verstaan ons punt en dat julle weer sal terugkom vir 'n kuier volgende jaar.
Wouter S - Aug 2022
Algehele gradering
Sleg geslaap en koue stort.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Wouter,
Ons is jammer die ervaring was nie op standaard nie. Ons het die probleem met die geyser uitgesorteer. (Element)
Ongelukkig kan ons nie veel doen aan die deure wat raas as dit oop of toe gemaak word nie. Ons het wel die personeel aangespreek oor die geraas in die gange. Baie dankie vir die terugvoering. Die bed was Januarie 2021 nuut gekoop en het ons nog net goeie terugvoering gekry daaroor. Meeste van die hotel se beddens is minder as 2 jaar oud. Die buffet ete se prys voel ons is billik vir voorgereg, slaaie, hoofgereg (insluitend 2 vleise) en vele nageregte om van te kies asook koffie en tee. Ons hoop julle sal weer 'n draai kom maak wanneer ons a la carte restaurant weer oop is. Ons het baie billike pryse en 'n goeie wyn versameling. Geniet julle tydjie in Namakwaland!
Pierre R - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker kos, maar fasiliteite kort 'n opknapping.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Thinus V - Des 2021
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Rosetta S - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Dewet B - Des 2021
Algehele gradering
Gesellig. Rustig. Veilig. Perfekte oornag.
Annamie A - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Philip V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Ben D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, skoon en netjies.
Christian M - Sep 2021
Algehele gradering
Very good in all aspects.
Maretha V - Sep 2021
Algehele gradering
Die akkommodasie was bo verwagting. Sal dit enige tyd aanbeveel. Uitstekende kliëntediens.
Annemarie M - Sep 2021
Algehele gradering
Regtig heerlik gebly.
Marisa W - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Selma N - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, baie gemaklik en baie netjies.
Nadjoema D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Johan
Baie dankie dat ons by Namaqua Lodge kon deel wees saam die lekker kuier en gelag saam julle. Ons het dit vreeslik geniet om glimlaggies op julle gesigte te kon sien.
Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
David
Loutjie S - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, waarde vir geld, lekker geslaap.
Bertus G - Feb 2021
Algehele gradering
Namakwalandse gasvryheid, omgee en bederf saamgevat in een plek.
Lees meerPaul V - Feb 2021
Algehele gradering
A little gem.
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Dear Mr Van As.
Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant. If you are in planning to visit the area again please don’t hesitate to contact us.
Yours Sincerely
David
Bertus G - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, omgee en passie. Dit is hoe ons jul die beste kan beskryf.
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Goeiedag Petro.
Baie dankie vir die goeie resensie. Hier by Namaqua Lodge waardeer ons almal dit op reg. Dit was 'n groot voorreg om julle te verwelkom by ons hotel en dat julle die tyd saam ons geniet het. Ons glo en vertrou dat dit goed gaan met julle en om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Beste Groete
David Snyman
Bestuurder
Regan A - Jan 2021
Algehele gradering
Perfek en top gehalte.
Boeta G - Okt 2021
Algehele gradering
Als wat ek nodig gehad het na 'n dag se harde werk!
Brian H - Sep 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable
Lees meerDenise B - Aug 2021
Algehele gradering
We used the lodge as a base for our explorations. A pleasant stay.
Estelle W - Jun 2021
Algehele gradering
Good food.
Andries D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens
Namaqua Lodge se terugvoer
Middag Andries.
Baie dankie vir die goeie verwysing. Hier by Namakwa Lodge waardeer ons dit reg en glo alles was puik. Ons hoop en vertrou dat ons weer u hulle in die toekoms kan verwelkom.
Groete
David
Bestuurder.
Marieta B - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspanne.
Toekie S - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf op pad see toe.
Andre B - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful, pleasant and comfortable stay.
Pieter B - Sep 2021
Algehele gradering
Positiewe belewenis.
Derick D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustige kuier. Baie blomme gesien met die hulp van die hotel se aanbevelings.
Kim M - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
Jo-ann D - Jun 2021
Algehele gradering
Baie oulik!
Marlise B - Jun 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerWikus K - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig.
Ben B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier
Lees meerGerda R - Des 2021
Algehele gradering
Het verblyf geniet, heerlike ete by restaurant gehad.
Yvonne V - Nov 2021
Algehele gradering
Goed
Berenice D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Ons het ons nagte geniet. Sien julle weer.
John L - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker.
Marilee E - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang.
Vriendelike Groete,
Namaqua Lodge Bestuur & Personeel
Hennie B - Jul 2021
Algehele gradering
Ou hotel met baie karakter.
George W - Sep 2021
Algehele gradering
Kon nie die badkamer gebruik nie. Kas reg voor die deuropening te klein.
Vernon G - Sep 2021
Algehele gradering
Overpriced.
Mathys G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Namaqua Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het hier by ons en dat ons personeel so mooi na julle gekyk het. :)
Ons is egter jammer om te hoor dat julle geen warm water gehad het die oggend nie. Ons het na die probleem gaan kyk wat daardie spesifieke kamer se warm water betref, en dit is uitgesorteer.
Wanneer ons gaste inboek gee ons 'n papier by ontvang met die eienaars se persoonlike nommers op, sodat u hulle kan kontak indien daar enige probleme is. Hulle nommers is ook op die kamer sleutel. Hierdie nommers kan julle gerus skakel, al is dit 5uur die oggend. Ons sal enige tyd kom en u probleem probeer uitsorteer. In u situasie kon ons 'n ander kamer eers vir u gee om te stort tot ons die probleem gekry het by die gyser.
Ek noem dit net, sodat u weet u kan volgende keer ons enige tyd van die dag kontak. Indien ons nie bewus gemaak word van 'n probleem nie, gaan ons nie noodwendig weet van die probleem nie en kan ons ook niks doen om die probleem op te los nie.
Deur die dag wanneer ons personeel die kamers diens is daar altyd warm water, aangesien ons ook gebruik maak van sonkrag.
Ons vertrou dat hierdie situasie u nie gaan weerhou om weer by ons te kom kuier nie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Allan W - Sep 2021
Algehele gradering
Adequate, but I expected a lot more for the price.
Fanu S - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagplek.
Patricia B - Feb 2021
Algehele gradering
Hotel kort bietjie opknapping en vernuwing.
Tilly B - Sep 2021
Algehele gradering
Lodge needs a lot of TLC.
Christopher M - Sep 2021
Algehele gradering
Waste of time and money.
Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Namaqua Lodge se terugvoer
Baie dankie Marina vir die mooi resensie!
Ons waardeer dit opreg en ons kan nie wag om julle weer te ontvang hier by ons nie!
Mooi gaan en veilig wees!
Groete,
Mazelda Strauss
Namakwa Lodge
Malinda S - Des 2020
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke! Netjies en skoon en beste diens!
Tilla K - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Maryann H - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was goed en uitstekende diens.
Tony W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Marlene W - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Alexander V - Aug 2020
Algehele gradering
Verblyf het aan ons verwagting voldoen.
Margaret M - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens met lekker kos.
Harold B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike afsaal! Vriendelike Afrikaanse mense en niks is moeite nie.
Lillian B - Aug 2020
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed.
Almero D - Aug 2020
Algehele gradering
Tussen vriendelike en hulpvaardige personeel.
Loutjie S - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties, ek beveel Namaqua Lodge aan.
Ockie K - Sep 2020
Algehele gradering
Puik verblyf. Ongelooflike vriendelike personeel. Kos was onverbeterlik.
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Tuiskom by ou vriende.
Frederick V - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het gegaan om blomme te kyk, en was oorstelp en heeltemal verras.
Lees meerAlexis V - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam gemaklik.
Harry V - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam, billik, skoon, lekker kos, vriendelik.
Botha A - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik gelee as jy Namakwaland wil verken en rondreis.
Adele B - Aug 2020
Algehele gradering
Friendly staff.
Jacobus N - Feb 2020
Algehele gradering
Great place with great security.
Victor W - Feb 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Elmien B - Aug 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Rudie B - Aug 2020
Algehele gradering
Kamer was ongelukkig op 'n hoek van twee gange met baie voete en deure wat klap.
Sidney V - Aug 2020
Algehele gradering
Okay, restaurant was swak.
Kathleen J - Des 2019
Algehele gradering
Diens uitstekend en waarde vir geld.
Johann O - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Beulah N - Des 2019
Algehele gradering
Great reception and hospitable staff.
Marie S - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing!
Antoinette L - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Catherine B - Okt 2019
Algehele gradering
Friendly and very pleasant.
Allan D - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Johlette S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit het voldoen aan al ons vereistes.
Johan & Mariaan F - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel. Alles baie skoon en netjies.
Harry D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie bly ons het Namaqua Lodge gekies.
Eric F - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verblyf by Namaqua Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen en ons kan Namaqua Lodge beslis aanbeveel by ander reisigers.
Patricia B - Jul 2019
Algehele gradering
Gasvry en netjies!
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Patricia.
Baie dankie vir die resensie. Ons het julle hier geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer!
Veilig reis.
Groete
Namaqua Lodge Span
Alison S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige ervaring vir ons.
Nicolene R - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike, hartlike plek vir ons wegbreeknaweek!
Magda K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en netjiese kamers.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Magda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop jou reis was veilig.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Gert B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie vriendelikheid ontvang.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Gert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons wardeer dit. Ons hoop julle het 'n veilige reis gehad en dat julle weer 'n draai by ons sal kom maak.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Carlien P - Des 2019
Algehele gradering
Oulike plek.
Isaac C - Des 2019
Algehele gradering
More than we expected.
Joey W - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs!
Lavinia S - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Ewan J - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf baie geniet.
Bruce V - Des 2019
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Eric F - Okt 2019
Algehele gradering
Presies wat nodig is wanneer op reis.
Kenny S - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik en lekker kos.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Kenny,
Dankie vir die positiewe resensie. Ons werk voordurend aan die gebou so dis lekker om te hoor dit word wardeer. Ons is tans besig om die TV's op te gradeer. Ons hoop julle kom draai weer om dit te toets. Veilig reis verder!
Groete,
Namaqua Lodge Span
Piet H - Jul 2019
Algehele gradering
Ek sal weer hier wil tuisgaan.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Antionet J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike plek. Vriendelike mense.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Antionet,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop julle kom draai weer by ons. Ons sal die honeymoon suite vir julle reg hou! Hoop julle het 'n veilige reis gehad.
Groete,
Namaqua Lodge Span
William M - Des 2019
Algehele gradering
Was okay.
Isabel L - Jul 2019
Algehele gradering
Dit het in al ons behoeftes voorsien.
Joey W - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Nico V - Jul 2019
Algehele gradering
Goedkoop, maar grillerig.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Mnr Nico
Ons is baie jammer om te hoor van julle onlangse ervaring by ons Lodge. Dit pynig ons net dat geen van hierdie probleme ooit gerapporteer was aan die bestuurder aan diens of die ontvangs die volgende oggend nie. Sulke tekortkominge kon baie vinnig opgelos en uit die weg geruim word wat kon lui na 'n baie beter ervaring van ons Lodge.
Ons moet wel noem dat ons self gaan kyk het na die kamer en nie saamstem met die kritiek gelewer teen die Lodge nie. Ons behou 'n hoë standaard van netheid en sanitasie en indien ons standaard nie ooreenstem met u verwagtinge nie dan verwag ons van die kliënt om hulle misnoë te ken aan die bestuurder aan diens. Die trant en die beskrywing van die resensie voel ons is in swak smaak aangesien dit gemaak is sonder enige manier wat ons dit kon regstel.
Toevallig genoeg is die resensie net na hierdie een van 3 dames wat 2 aande by ons gebly het in presies dieselfde kamer en wat spreek van ons hoë standaarde.
Ons het ook ons restaurant se bestellings en stock nagegaan en geen van ons produkte was die aand van u verblyf uitverkoop nie. Ons vra omverskoning as daar 'n miskommunikasie was maar alles op ons spyskaart was beskikbaar. Ook moet ons noem dat ons elke dag na die gebruik van die kamer elke kombers, handdoek en kussingsloop deeglik was en uitdroog voor ons dit weer in die kamers sit.
Ons is trots op die kwaliteit en diens wat ons kan lewer vir die prys wat ons bied. Dus vra ons omverskoning vir die ervaring wat julle gehad het maar vra ook dat indien julle weer by 'n instansie oornag en die netheid of kwaliteit van die instansie is nie na wense nie dat julle dit so sal oordra aan die eienaar/bestuurder. Die kwaliteit van die diens kan ook gemeet word aan hoe vinnig 'n instansie hulle fout kan regmaak en hoe ver hulle sal gaan om u tevrede te stel. En ek kan u verseker ons sou agteroor gebuig het om seker te maak julle verblyf by ons was die beste.
Julle is altyd weer welkom om ons 'n kans te gee om julle verkeerd te bewys. Ons staan gereed.
Vriendelike groete,
Namaqua Lodge Span
Marius D - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulik.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Marius!
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons hoop om jou weer by ons te sien wanneer julle hier verby kom.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n tuisvoelhuis.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons vertrou julle rit het goed afgeloop. As julle weer hier verby kom is ons deure altyd oop vir julle. Veilig reis en Geseënde Kersfees.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Anton O - Nov 2018
Algehele gradering
Ek het lekker gebly en lekke geslaap!
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Hallo Anton,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is tans besig om 'n informasie boekie op te stel wat in elke kamer sal wees. Ons sal dit defnitief aanpas om die gas stoof in te sluit aangesien dit 'n gereelde vraag is. Ons sal ook defnitief meer inligting deurgee met die in-boek fase. Ons hoop ons sien jou gou weer.
Geseënde Kersfees,
Namaqua Lodge Span
Johan M - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies.alles wat jy nodig het.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te kon akkomodeer. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms te ontvang. Veilig reis.
Groete,
Namaqua Lodge
Ericka V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gerieflike selfsorg-eenheid, netjies en vriendelike personeel.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Ericka
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Veilig reis.
Groete
Namaqua Lodge
A.j.f. M - Sep 2018
Algehele gradering
Uiters bevredigend.
Namaqua Lodge se terugvoer
Baie dankie Ajf.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop julle maak weer van ons gebruik as julle weer hier verby kom.
Groete
Namaqua Lodge
Connie L - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Connie
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer die moeite. Ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Groete
Namaqua Lodge
Johan K - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Johan
Dankie vir die terugvoering. Ons sal volgende keer 'n hele dubbel bed verskaf. Ons hoop julle kom maak gou weer 'n draai om dit te toets.
Groete
Namaqua Lodge
Joggie V - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike en baie bekostigbare kos, netjiese akkommodasie.
Werner C - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvry.
Dulcie F - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik met restaurant op perseel.
Barbara N - Jun 2018
Algehele gradering
Optimisties.
Anso M - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons wardeer dit voorwaar. Ons hoop om julle gou weer te sien en julle volgende kuier net so lekker te maak.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Joanne W - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was puik en waarde vir geld.
Namaqua Lodge se terugvoer
Liewe Joanne,
Grootste dank vir die uitstekende resensie. Ons is bly julle het dit by ons geniet en goed gerus. Ons hoop om julle gou weer in ons wêreld te sien. Santa stuur groete.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Estelle S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Estelle
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons wardeer die aanbeveling.
As julle weer die kant toe kom weet ons deur staan altyd oop vir julle.
Groete
Namaqua Lodge
Hendrina V - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvrye, netjiese en veilige akkommodasie. Aan te beveel.
Cobus V - Apr 2018
Algehele gradering
Great.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Cobus
Dankie vir die welkome positiewe terugvoering. Die Lodge was die afgelope tyd lekker besig so dis fantasties om te weet mense geniet dit hier. Ons hoop julle kies ons weer as julle hier verby kom.
Groete
Die Namaqua Lodge span
Sunelle B - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Sunelle,
Dankie vie die positiewe review. Ons hoop jy het 'n veilige reis en 'n Geseënde Kersfees.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Elsa S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Elsa
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer hier by ons te ontvang in die toekoms.
Groete
Namaqua Lodge
Frans V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike plattelandse hotel, top kos!
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker goed toegerus en veilige oornag gehad.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Hannes
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou weer hier by ons te sien, as julle hier verby kom.
Groete
Die Namaqua Lodge span
Alessandro P - Feb 2018
Algehele gradering
A good place for a stop in Vanrhynsdorp.
Namaqua Lodge se terugvoer
Dear Pincione,
We take your review into serious consideration. We are currently working on a couple of upgrades to make your experience a little bit more memorable. We hope to change your opinion the next time you choose to visit us.
Regards,
The Namaqua Lodge Team.
Christene T - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike platteland akkommodasie.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Christene
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.
Groete
Die Namaqua Lodge span
Jan G - Sep 2018
Algehele gradering
Good value for money, good food.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hallo Jan
Ongelooflike dank vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou weer te ontvang en lekker te kan bederf.
Groete
Namaqua Lodge
Kobus S - Okt 2018
Algehele gradering
Sodra herstelwerk klaar is, sal dit 'n mooi plek weer wees.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Jacobus
Baie dankie vir die terugvoering. Die herstelwerk is klaar so ons hoop julle kom loer weer in om te kom sien hoe dit lyk.
Sien gou weer.
Groete
Namaqua Lodge
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Craig M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Craig
Baie dankie vir die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die wag. Ons het wel nou oorgeskakel na solar geysers so die warm water probleem is feitlik opgelos. Ons hoop jy sal weer van ons gebruik maak. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Namaqua Lodge
Hein O - Jun 2018
Algehele gradering
Oud en kort aandag.
Manda L - Jun 2018
Algehele gradering
Restaurant uitstekend, diens en kos.
Attie D - Feb 2018
Algehele gradering
Bietjie te veel van 'n onprofessionele situasie.
Jonith S - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons hoop julle maak weer gebruik van ons as julle weer hier verby kom. Kom klop maar enige tyd weer aan ons deur.
Groete,
Namaqua Lodge Span
Bonny-lee D - Nov 2017
Algehele gradering
We were tired from a road trip and hungry, we got there late and could still have supper.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was moeg van 'n tyd lank op die pad en honger, ons het laat daar aangekom en kon nog aandete geniet.
Dis 'n pragtige dorpie en die verblyf was net wat ons nodig gehad het om vir die res van ons reis verfris te voel. Ons wens ons moes nie die volgende oggend so vroeg te gegaan het nie, maar ons het nog 'n lang pad gehad om te gaan. Sou dit geniet het om die res van die dorpie te beleef.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Namaqua Lodge se terugvoer
Dear Bonny-Lee,
Thank you for the kind words regarding our establishment. We at Namaqua Lodge look forward to welcoming you back and maybe even take you out to experience our wonderful surroundings.
Kind regards,
The Namaqua Lodge Team
Bossie M - Sep 2017
Algehele gradering
Stilte, ruimte en gerief.
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Geagte Bossie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Dit word opreg wardeer.
Ons strewe om elke besoeker se tyd hier by ons gerus en gelukkig te maak en is bly julle het so 'n ervaring gehad.
Ons sal die komplimente aan die kelners oordra en wag dan vir julle volgende kuier.
Lekker dag en groete van Namaqua Lodge.
Tersia S - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike diens, dankie Ronel vir alles.
George C - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap en goeie etes. Ronel se diens was puik.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag George,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit, hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Namaqua Lodge Span
Yashnie C - Mrt 2017
Algehele gradering
Skoon, bekostigbare verblyf.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Madeleine
Dankie vir julle terugvoering.
Ons hoop julle het die aand saam met julle vriende geniet. Laat weet ons indien ons weer vir julle 'n kuier kan reël.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span
Hester N - Feb 2017
Algehele gradering
Mens- en diervriendelik!
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Hester
Baie dankie vir u gawe woorde. Dit was heerlik om u as 'n gas te ontvang en die lodge soos 'n tuiste te laat voel.
Vriendelike groete
Die Namaqua Lodge span
Jan H - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi.
Namaqua Lodge se terugvoer
Hi Jan
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Kontak ons gerus wanneer julle weer hierdie kant toe kom.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span
Jan-hendrik F - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf met 'n kroeg om die tyd vinniger verby te kry.
Charma V - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike diens.
Hugo D - Des 2017
Algehele gradering
Skaflik.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie Dag Hugo,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het u kamer nagegaan en die kortsluiting gevind. Ons vra omverskoning vir die ongerief. Ons is in die proses om al die hotel se kamers om op te gradeer. Ons sal so spoedig moontlik daarby kom. Ons trots ons self op ons diens en is bly dit het 'n indruk op u gelaat. Ons hoop om u weer by ons te sien en u verwagtinge te oortref. Geseende kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vir u en u familie.
Groete,
Die Namakwa Lodge Span.
Angelique C - Mrt 2017
Algehele gradering
Oase in 'n dorre woestyn.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Angelique
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief. Ons het dadelik aandag aan die Jacuzzi gegee en dit is reg vir julle volgende kuier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Namaqua Lodge Span
Glen J - Des 2017
Algehele gradering
Friendly well-informed host.
Namaqua Lodge se terugvoer
Dear Glen,
Thank you for the positive review. We hope to see you and your family soon. We are working hard to exceed your expectations next time. Merry Christmas and a happy new year to you and your family.
Regards,
The Namaqua Lodge Team.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Nico V - Des 2017
Algehele gradering
Die ontvangs was hartlik gewees. Die kos was baie lekker en ons het lekker geslaap.
Namaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag Nico,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit word opreg wardeer. Ons hoop julle kom kuier gou weer en beloof om dit nog beter te maak. Ons deur is altyd oop vir julle.
Groete,
Namaqua Lodge Span
John D - Des 2017
Algehele gradering
Nie wat geadverteer is nie.
Lees meerNamaqua Lodge se terugvoer
Goeie dag John,
Namens Namaqua Lodge will ons om verskoning vra vir die ongerief wat u ervaar het. Met die besonderse warm dae en die wind wat woed is dit soms moeilik om die stof uit so groot en ou gebou uit te hou. Ons doen van ons kant af ons bes om so ver moontlik by te bly met tegnologie maar as gevolg van ons klein dorpie status, is dit moeilik om die kundigheid in die hande te kry om al die toestelle 100% te hou ten alle tye.
Ons hoop werklik dat u ons die geleentheid sal gun om u weer eendag by Namaqua Lodge te kan verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Namaqua Lodge span
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 22, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang