Namaqua Lodge
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 22, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namaqua Lodge is in Vanrhynsdorp in die hartjie van Namakwaland geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Gifbergpas, die Kaapse Blommeroete, die Kokerboom Vetplantkwekery, die Ou Tronk Kwekery en die Knersvlakte Natuurreservaat in.
Die verblyf bestaan uit 15 dubbelslaapkamers, 10 enkelslaapkamers, 11 selfsorg-eenhede, 5 gesinskamers en 1 wittebrood-suite. Geriewe in die slaapkamers of eenhede sluit 'n TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area en konferensiegeriewe in.
Doendinge in die area sluit voetslaan, wynproe, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 240
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 22, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Namaqua Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 22, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap