Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namasté

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Sarette L
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Lieflike, ruim, lekker kuierhuis. Baie keurig. Ons het heerlik gekuier. Ligging perfek. Stil,rustig en veilig. Oorgenoeg breekware, messegoed en glase. Als van goeie kwaliteit. Groot, lieflike beddens en beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasi V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Wonderful accommodation in a great location. Location, amenities and comfort exceeded my expectations. I would definitely book here again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Mooi memories gemaak in 'n lekker plek. In ag genome die tarief wat betaal is en in vergelyking met vele ander akkomodasie-plekke wat ons al besoek het, sou dit waardeer word as daar aandag aan die volgende gegee was: seep of stortjel in storte. Ten minste een skottelgoedwas-tablet per dag. Ten minste een vullissak per dag. Koffie, tee, suiker en melk, veral as verwelkomingspak. Dit is aandag aan sulke klein goedjies, wat baie min kos, wat 'n groot verskil kan maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Ons het heerlik gekuier en 'n paar restaurante besoek, asook die Koelkamers. Dit was die tweede keer dat ons by Namasté gebly het. Ons geniet die uitsig en die stap op die strand. Die skottelgoed was net bietjie vuil en is so vuil weggepak in die kas. Ons moes 'n paar keer die items was voordat ons dit kon gebruik. Hulle het ook nie 'n skottelgoedwaspil vir elke dag gegee nie, maar slegs vir 2 van die 3 dae nie. Hulle het ook nie seep, koffie, tee of suiker voorsien nie. Soms is dit die klein goedjies wat tel en die reis 'n bietjie meer spesiaal maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Candice N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Namaste, the perfect greeting for your weekend vacay. Loved this weekend away. You are just a short stroll away from the gorgeous beach. You wake up to the most glorious sunrise. You have a well-equipped kitchen, extremely comfortable bedrooms. You are walking distance to Paternoster waterfront and to Seekombuis restaurant, you are perfectly placed in this glorious seaside town. Just two things that would make this place absolutely perfect, bathrooms need more towels, and bathroom mats. There number of keys for doors and shutters and trellis is a lot, consider making it a bit easier for guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2022

Mooi view, lekker kuierhuis. Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2022

Rustig. Ons het nie veilig gevoel nie, te veel rondlopers tussen in die huise, was vertel om altyd te sluit en alarmstelsels aan te sit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2022

Kan glad nie die pad of onderdakbraai gebruik het nie. Sal nooit weer gaan nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Lizane V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Heerlik ontspan en gekuier! Ons sal vir seker weer Namasté besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1752

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0Yzc1MDIzLTgzMTAtNGU0Ny04NzAyLTJmY2ZiYjAzM2I5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 23 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.811338888889 17.883677777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang