Namastay
Ontvang 'n gratis volle liggaamsmassering van 60 minute vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 37, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namastay bied bekoorlike en gerieflike selfsorgverblyf in die kusvoorstad Lochnerhof in Strand, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 pragtige kamers, almal met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed, sagte duvets, oorgenoeg kasruimte, skoon linne en privaat ingange. Al die kamers bied ekstra geriewe, soos gratis WiFi, haardroërs, strykplanke, tee- en koffiemaakgeriewe, badhanddoeke en skoon linne.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het 'n uitsig oor die tuin. Diegene wat buitemuurse aktiwiteite soek sal besienswaardighede, restaurante en winkels in die nabyheid vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ashley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Da Gama-straat 37, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Namastay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-straat 37, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap