Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namaste & Wanderlust Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Darleen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Just loved the place, quiet, beautiful. On our arrival, we met with Lizaan who welcomed us and showed us to our place of stay. We just love the place, beautiful, modernised, spacious, the bathroom. Everything was perfect. We will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik en wow! Baie aangename gasdame! Onmiddellik welkom gevoel. Met aankoms was daar vir ons druiwe en appels. Plekkie is mooi ingerig. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Rustig. Baie lekker gebly. Plek is netjies en naby aan alles. Eienaar is ook baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Awesome. Very relaxing and comfortable, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Heerlik. Baie gerieflik met die gasvrou wat ongelooflik was in sekondêre hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf
0.0
Feb 2025

Die naam sê alles! Beste in die Weste. Baie gerieflik! Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal vir seker aanbeveel. Geen tekortkominge nie! 5 ster vir seker. Lizaan en haar eggenoot, vriendelik, stiptelik en baie behulpsaam!

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Simone S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Bitter lekker! Ons verblyf by Wanderlust was ongelooflik lekker! Lizaan is een van die beste hosts wat ek al mee in kontak was. Met die feestyd het ons ongelukkig nie kans gekry om mekaar te ontmoet nie. Volgende keer . Lizaan het vir ons restaurante en plekke wat ons kon besoek aangestuur. 'n Klein kersboompie met kersmusiek het ons gekry toe ons by die kamer inkom. Als was net lekker! Baie dankie vir jou gasvryheid en al die klein detail! Ons kom gou weer by julle kuier .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomer Raymond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Gasvrou het ons baie welkom laat voel en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Namaste is baie goed geleë. Ons het by Namaste tuis gegaan en die eenheid is baie gerieflik geleë en naby alles. Skoon netjiese verblyf met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Good day, our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizaan
Namaste & Wanderlust Apartments
Thank you, Ivan! You are always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 29, Buiteklub, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b26d7d5d542b4956040f0fcff810e3a034ee80b79bf31a02152e7e1a576c4d473a6307449975724eab880adbcb3999b0bc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 29 Sleigh Street Country Club 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.087021 18.0400789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang