Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambiti Plains

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

My 50ste verjaarsdag gevier op die perfekte plek. Woorde kan nie die lekker verblyf, atmosfeer en personeel beskryf nie. Hulle het my 50ste verjaarsdag ongelooflik spesiaal gemaak. Magdel, Bronwyn en Bettie is dierbare mense en het vir my 'n piekniek langs die rivier gereël, borrelbad en heerlikste etes. Die spa word ook hoog aanbeveel, ons het vir 'n hotstone-rugmassering gegaan. Die wildritte was besonders, het cheetah, leeus, kameelperde, buffels en nog vele meer gesien. Ons gaan beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdel
Nambiti Plains
Dankie Zelda vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou verjaarsdag spesiaal kon maak. Die span het dit baie geniet om julle hier te hê en bietjie te bederf. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Charl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2018

Ontspanne, lekker gerus en geëet, uitstekende wildritte, personeel vriendelik en professioneel. Lodge self is 5-ster-gehalte. Omgewing voor Lodge ontsier deur afgesaagde bloekombome.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracey M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2013

Incredible The guide, staff, food and place were first class. Could not have asked for a better weekend. Did not want to leave, could have stayed longer. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2013

Alles was puik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 9 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 9 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nambiti Wildreservaat, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlMDY5MTc0LWY1MzMtNGM0OC1hZDY1LTVhODg1ZTNhOTU2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Nambiti Game Reserve Elandslaagte 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -28.450283758358 29.996723238128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang