Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namgate Gastehuis en Slaghuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Horst B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim kamers en lekker etes. Uitstekend. Lekker rustig, baie goed geleë op reis deur Namibië en die gerieflikheid van 'n slaghuis op jou voorstoep. Aandete was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Die groen gras en bome was 'n absolute lafenis na twee weke in sand en woestyn. Ongelooflik lekker! Die groen gras en bome was 'n lafenis na twee weke in sand en woestyn. Aandete was net so 'n verrassing, om nie eens te praat van die ontbyt pakkies nie. Baie, baie dankie vir die moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome service and value for money. Awesome. Friendly people - even Luca the dog welcomed us. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie M
1 nag
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs! Goeie ligging en alle nodige geriewe! Uitstekende verblyf! Baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het baie lekker in stilte gerus. Dit was werklik aangenaam om daar te kon bly. Etes wat verskaf word, is van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n aangename ervaring - gaan beleef dit vir jouself. Dit was puik! Die kamer was netjies en stylvol, en die aandete wat bedien is, was uit die boonste gestoeltes. Ons het heerlik geslaap, geëet en gekuier na 'n lang en vemoënde trip uit SA. Die ontbyt pakkies was 'n groot verrassing - dankie Welmari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Lieflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Awesome and relaxed. Awesome. Best midway stop to SA. Awesome products to buy as well. Friendly people and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 B1 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang