Namib Desert Campsite
Beskrywing
Die kampeerplek is onder akasiabome op die oewer van die droë rivier en bied 'n uitsig oor die gefossileerde duine. Elke kampeerplek is toegerus met elektrisiteit, water, 'n braai-area, 'n windbeskutte area, en het toegang tot badkamergeriewe. Die kampeerplek is 6 km van die Namib Desert Lodge wat aan die voet van die gefossileerde duine geleë is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hulle eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 13 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Namib Desert Lodge is 6 km ver en gaste is meer as welkom om die lodge se geriewe se gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang