Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namib Desert Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Helgard D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2023

Uitstekend, maar wantrou gaste want hul het 'n finansiële stelsel wat nog nie heeltemal in die 21ste eeu is nie. Verblyf se ligging en restaurant is baie goed, personeel uitstekend en vriendelik, insluitend ontvangs. Wanneer dit egter by die betaling van ekstra kostes kom en die stelsel werk nie, word jy egter 'n gyselaar van 'n gierige stelsel wat gaste, wat verkies om nie met baie kontant ophand te reis nie, wantrou en geen alternatief kan voorstel nie. Jy moet as gas op 'n stukkende selfoon en op 'n onstabiele WiFi met 'n toepassing wat probleme het en byvoorbeeld nie deur my Sweedse medereisiger se bank aanvaar word nie, probeer betaal. Dit is darem al 2023 en organisasies moet vir sulke gebeurlikheid beplan!

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Prachtig uitzicht. We verbleven in de camping2go tent. Erg netjes met comfortabele bedden, grote badkamer en buiten keuken. Het uitzicht was prachtig. Personeel erg vriendelijk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Nommerpas tent akkommodasie neffens Sossusvlei. Heerlike goed-toeruste 'glamping' tente in 'n pragtige omgewing. Hier skort niks! Tent uitleg verseker oorgenoeg privaatheid. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Awesome. Baie lekker gebly en baie baie bederf met al die gemsbokke wat sommer voor jou deur lê. Swembad was lekker. Kos was lekker en net om die draai staan 'n pienk yskas in die middel van die woestyn met water en koeldranke! Sal beslis die plek aanbeveel vir enige tipe reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Ongelooflike natuurskoon en rustigheid. 'n Lafenis vir die siel. Ons sal weer kom en langer bly. Wonderlike plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Onvergeetlike ervaring. Dit was as wonderlik. Bakoor-jakkals kom een amper uit jou hand uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Lieflike ligging. Heerlike kos. Baie geniet. Beslis weer soontoe reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ongestoorde rustigheid van die Namib op sy beste. Ons was in die tent-akkommodasie. Dit is 'n ent weg van die lodge en baie privaat, baie ruim vir 2 persone en ook heel ruim as daar 2 kinders by is. Skottelgoed is van hoë gehalte en braaigeriewe is ok, geboude braai sal beter wees. Badkamer is baie lekker groot met goeie waterdruk en lekker warm water, genoeg stoorplek vir tasse. Ons het eers laat op ‘n April-namiddag ingeboek en hitte was nie 'n probleem nie, maar op warm somersdae sal die tent warm wees. Daar is wel 'n lugreëlaar in wat sal help. By die lodge is dit pragtig met 2 swembaddens en baie sitplek. Ons het slegs ontbyt geëet, dit was lekker maar duur teen R200 per persoon. Ons sien uit om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Moeitevrye, vriendelike en pragtige Lodge. Kos was baie goed en tapbier was yskoud!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachit J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Best experience we had in Nambia, courtesy of the Namib Desert Lodge's staff and management team. Beautiful place, professional and care taking staff, great food, awesome backdrop of fossilised dunes with biking and hiking trails to live dunes, highly recommended. We stayed for 3 nights with family of 4 (2 adults and 2 kids), place is kid friendly, though bit of a drive from Sossusvlei, but experience to stay next to fossilised dunes and hiking there, you won't get if staying next to camps near Sossusvlei.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Namib Desert Lodge
Dear Rachit, Thank you for this great review. We are happy that you enjoyed your stay at Namib Desert Lodge and will share your kind word with the lodge staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R4 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26bb8b4d11acc18666085b63b5169d281d18509f2385eacc00b0fe834c82e151248481ee0cd11ceeeca1ee1cf1c4ecd64ee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Namib Desert Lodge Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.116645561885 15.905204379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang