Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Namibia Nights Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Iain R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Will go back again. Well worth it and perfectly located. Staff very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike ontvangs, veilig, gerieflik geleë, rustige atmosfeer. Is toegelaat om vroeer in te klok. Skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee shop with good food. Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee shop with good food. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeen V
1 nag
4.6
Aug 2024

Sonder jou eie voertuig perfek! Alles was perfek behalwe parkering. Jou voertuig staan op straat en jy moet dus alles verwyder. Geen parkering is beskikbaar binne nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rynhardt F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Ons het lekker geslaap/gebly. Was net 'n bietjie bekommerd om ons voertuig oornag in die straat te los, aangesien geen parkering binne die perseel beskikbaar is nie, met 'n paar straatkinders wat ons lastiggeval het vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ju-ané O
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2024

Heerlik! Baie lekker! Stap afstand van die strand en al die lekker dinge in Swakop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Zanne-mari E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was heerlik. Netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Baie aangenaam gewees. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Look no further. Comfortable, clean and well thought out. Brilliant shower and TV. Located on the best street in Swakopmund, and as a bonus, incorporates a characterful cafe in a historic building.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Skoon en netjies. Lieflike plekkie met die oulikste restaurantjie en kuierplekkie. Vriendelike diens en baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9f95ec1fb38a74060716ff61190b611264da0f45c664763ff52a83a47d3a3c77044c9207474fd47bffebac9a1fef4d6af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Daniel Tjongarero Avenue Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.677107073682 14.527006013492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789