Namibia Nights Accommodation
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namibia Nights Accommodation bied gerieflike gehalteverblyf in Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word in 6 eenhede, waarvan 2 'n gesinseenheid en 4 dubbelkamers is, aangebied. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die gesinskamer het 'n kombuisie.
Die gastehuis het verskeie eetareas in die binnehof en 'n restaurant op die perseel.
Gaste kan doendinge, soos woestyntoere, tandem-vryval, township-toere, 4x4-roetes, sandplankry, kajakvaarte, visvang en dolfynbootritte in Swakopmund geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Namibia Nights Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniel Tjongarero-laan, Swakopmund, 0000, Erongo