Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibsa Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie tevrede en netjiese plek en diens. Geen lekker, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goed geleë. Was aangenaam. Was gerieflik en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lieflik, netjies, alles wat ons nodig gehad het. Lieflike, netjiese oornagplek met alles wat ons nodig gehad het. Sal weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Oorslaap oppad na Kgalagadi vakansie. Pragtige eenheid met alles wat ons benodig het vir 'n oorslaap. Skoon, goeie ligging, veilig, netjies. Heerlik geslaap in 'n warm, skoon bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies en stil omgewing, naby nodige fasiliteite soos 'n hospitaal en 'n mall. Lekker om in 'n skoon, netjiese, veilige plek te kon oorslaap, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Die verblyf was baie lekker. Die ontvangs was vriendelik. Eienaar het ook lugreëling in die kamer aangesit voor ons aankoms wat baie gehelp het teen die hitte. Meld asb. net aan die eienaar dat die ketel in die eenheid water lek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heletta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Dit was heerlik gewees. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Netjies en uitstekende waarde vir geld. Die eenheid was modern, netjies en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Waarde vir geld, baie skoon vriendelike diens. Gasheer het ons vriendelik ontvang. Eenheid was gerieflik en het aan alle vereistes voldoen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie goed geleë, gerieflik. Het heerlik gebly, baie bly daar is heeltyd krag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWEwZmU0LWFkYjMtNGY2OC1hN2FkLWVhZGM3YWM5MmRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 1 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.440788230555 21.263121068123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang