Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namibsa Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall.

Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenhede. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer beskik ook oor 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging.

Gaste is welkom om te ontspan in die tuin of heerlik af te koel in die swembad. Geen diere, besoekers, geraas of musiek word toegelaat nie. Privaat gasteparkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deidre S
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oorslaap in netjiese, veilige, goed geleë plek! Dankie. Bly altyd lekker by Namibsa Self-catering! Naby hospitaal en diens is altyd vriendelik...
Sien meer
Nov 2024
Daniel B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en naby geleë aan Medic Clinic en Kalahari Mall. Woonstel is mooi ingerig. Baie mooi en vriendelike diens.
Okt 2024
Louis En Marié G
Saam met lewensmaat
5.0
Sou langer wou bly. Beslis! So netjies, en baie mooi.
Sep 2024
Gideon L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut heerlik gekuier gesellige plekkie. Heerlik oornag. Dit is 'n awesome plekkie, baie netjies, skoon en die ekstra beskuit was 'n oulike geskenk...
Sien meer
Sep 2024
Susan V
Saam met vriende
5.0
Baie tevrede en netjiese plek en diens. Geen lekker, baie netjies.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Attie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namibsa Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 1, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMWEwZmU0LWFkYjMtNGY2OC1hN2FkLWVhZGM3YWM5MmRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 168 5 1 5 1 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.440788230555 21.263121068123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang