Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandina Guest House & Self-Catering Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Nandina Guest House & Self-Catering Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Frances B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B

Vriendelik en gesellig met alles wat jy nodig het. Home away from home.

Baie lekker dankie, Freda.

Johann V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie lekker plek en mense baie vriendelik.

Met aankoms was als reg vir ons en ons was baie vriendelik ontvang.

Eunice M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice M

Had a very bad welcoming.

When I arrived I was told that my friends will be staying at a different place which didn't sit well with us. Then was told they never received payment and was threatened to be kicked out. The next day when I was supposed to enjoy my breakfast, was called again to come to the office to discuss payment. I was stressing the whole night and morning about the issue of payment, fortunately enough I had proof of payment after I was told to sort it out. Then Freda said we can't use the swimming pool at the cottages because it's booked, which means the fact that I also booked the cottage didn't matter to her. So I will never go to Nandina again.

Janelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle L

Freda was an absolute darling of a host. Offered an extra room for my teenage boys. We even had Potkie with her POT. Don't worry Freda your POT is in good hands.

I am scared of frogs, of which they came out to play at nite. Many early nights for me.

Potipoti N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Potipoti N

Everything was superb.

Guesthouse was very neat, the owner was so friendly including her staff, swimming pool very clean, location was very easy for us, we will come back.

Tinashe G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinashe G

All went well, lovely host.

I strongly recommend staying there.

Lien J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien J

Baie vriendelike diens.

Warme verwelkoming. Pragtige, skoon kamers. Stil en rustig.

Toinette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette V

Ons het heerlik gebly. Volgende keer bly ons beslis langer.

Ons was aangenaam verras met Nandina se uitstekende diens. Dis mooi skoon en baie goed ingerig. Alles wat mens nodig het (en méér) is beskikbaar. Freda is 'n ster!

Paul V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Vriendelike ontvangs, met volledige voorligting oor wat beskikbaar is en gebruik kan word, netjiese kamer met pragtige uitsig!

Freda het ons vriendelik ontvang, en ons van die bespreekte kothuis opgradeer na die pragtigste kamer in die gastehuis, met 'n pragtige uitsig, sonder ekstra betaling. Ons kon toe ook van die swembad gebruik maak. Dit was baie welkom na 'n baie warm dag! Ons het heerlik gebly, met veilige parkering vir die voertuig. Hoogs aanbeveel!

Tiana B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana B

Lekker skoon.

Baie skoon en netjies.

Shamiso N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shamiso N

Very clean and good value for money.

Would visit again. Hazyview is a lovely place.

Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

It was really great at Nandina Guest House.

Would like to come again next time.

Sandra G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Fantastic

The owner is friendly and hands on. The place is stunning, homely and the staff is friendly. Most of all it is very clean, and well equipped - you don't need anything. I will definitely recommend this place to anyone.

Thinus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

Marianne V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Oulike oornagplekkie, ideaal vir 'n groot groep om die hele plek te vat.

Baie oulike buitekombuisie en kuierplek by die swembad. So effe teleurgesteld gewees, ons het alleenstaande Iris Cottage bespreek en ook bevestiging van ons bespreking ontvang. Met ons aankoms is ons meegedeel dat dit 'n foutiewe toewysing was en het ons die plek met 'n groot familie gedeel met konstante beweging bo en om ons. Was dit vir langer as een aand sou dit beslis 'n probleem gewees het aangesien privaatheid redelik bo aan ons prioriteitslys is. Klokradio het geen opvangs.

Coenie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie D

Nandina is 'n goed toegeruste woonplek met al die fasiliteite wat jy nodig het.

Frieda is 'n besonderse vriendelike en gasvrye persoon wat gereeld toesien dat alles al die tyd reg is en dat ons gelukkig is met die verblyf.

Denise D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Heerlik en ontspanne.

Ons as familie het heerlik gebly en gekuier. Alles wat 'n mens wil hê vir 'n naweek kuier, voel of jy in jou eie huis tuisgaan. Frieda en Joan het ons gereeld op hoogte gehou van die bespreking. Frieda was 'n fantastiese gasvrou en het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. My suster se 65ste verjaarsdag sal altyd onthou word.

Tovhowani Isaac M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tovhowani Isaac M

Perfect for relaxation.

We enjoyed our stay and the owner cared a lot about our enjoyment. She really look after us very well from the day of our arrival until the last day. We enjoyed it a lot.

Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanné J

Baie netjies.

Lekker verblyf en baie skoon.

Mari M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Presies wat ons nodig gehad het tydens ons langnaweek - baie netjies en gemaklik.

Alles was perfek en ons het dit baie geniet. Sal verseker weer daar bly. Enigste ding wat ons gemis het was 'n sker. Dankie vir die lekker verblyf en goeie diens!

Gerhard K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Bevredigend.

Die cottage is ruim en goed ingerig. Netjies en daar is lugversorger.

Nicolese S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolese S

Uiters teleurstellend.

Ontvangs by gastehuis deur eienares was onprofessioneel. Lyk glad nie soos op foto's nie. Swembad grasgroen. Uiters slordige en gevaarlike area. Sal glad nie aanbeveel nie! Ons het by die deur omgedraai en nie daar gebly nie!

Carmen D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen D

Netjiese, goed ingerigte, knus kothuis met uitstekende diens.

Dit is net nie baie privaat as jy buite wil sit nie aangesien die swembad vir al die kothuise se gebruik daar is.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 148, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823075b7cfbcf4704338eace29ba8ef9463462deb7c3826ff7be68e2beb6beb0ec1e4fb0b52fe7385647b4f4defd95cce76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 148 Koedoe Street Numbi Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.068190805311 31.111143285632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang