Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandina Guest House & Self-Catering Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Frances B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Vriendelik en gesellig met alles wat jy nodig het. Home away from home. Baie lekker dankie, Freda.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie lekker plek en mense baie vriendelik. Met aankoms was als reg vir ons en ons was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice M
Kort verblyf
3.0
Jan 2023

Had a very bad welcoming. When I arrived I was told that my friends will be staying at a different place which didn't sit well with us. Then was told they never received payment and was threatened to be kicked out. The next day when I was supposed to enjoy my breakfast, was called again to come to the office to discuss payment. I was stressing the whole night and morning about the issue of payment, fortunately enough I had proof of payment after I was told to sort it out. Then Freda said we can't use the swimming pool at the cottages because it's booked, which means the fact that I also booked the cottage didn't matter to her. So I will never go to Nandina again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Freda was an absolute darling of a host. Offered an extra room for my teenage boys. We even had Potkie with her POT. Don't worry Freda your POT is in good hands. I am scared of frogs, of which they came out to play at nite. Many early nights for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Potipoti N
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Everything was superb. Guesthouse was very neat, the owner was so friendly including her staff, swimming pool very clean, location was very easy for us, we will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinashe G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

All went well, lovely host. I strongly recommend staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie vriendelike diens. Warme verwelkoming. Pragtige, skoon kamers. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het heerlik gebly. Volgende keer bly ons beslis langer. Ons was aangenaam verras met Nandina se uitstekende diens. Dis mooi skoon en baie goed ingerig. Alles wat mens nodig het (en méér) is beskikbaar. Freda is 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Vriendelike ontvangs, met volledige voorligting oor wat beskikbaar is en gebruik kan word, netjiese kamer met pragtige uitsig! Freda het ons vriendelik ontvang, en ons van die bespreekte kothuis opgradeer na die pragtigste kamer in die gastehuis, met 'n pragtige uitsig, sonder ekstra betaling. Ons kon toe ook van die swembad gebruik maak. Dit was baie welkom na 'n baie warm dag! Ons het heerlik gebly, met veilige parkering vir die voertuig. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana B
1 nag
4.0
Jul 2022

Lekker skoon. Baie skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 148, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA823075b7cfbcf4704338eace29ba8ef9463462deb7c3826ff7be68e2beb6beb0ec1e4fb0b52fe7385647b4f4defd95cce76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 148 Koedoe Street Numbi Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.068190805311 31.111143285632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang