Nandini
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Andrew N - Aug 2024
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, aangename mense wat nog wil help as daar foute is.
Rocco N - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis terug gaan.
Debby S - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Cdl B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Samuel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Nico J - Mrt 2024
Algehele gradering
Geskrik vir mans wat visvang.
Wim V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Martin K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, lekker gerus.
Suzette M - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf op die oewer van die rivier.
Susan W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en goed toegeruste huisie.
Nandini se terugvoer
Hallo Susan, indien julle dalk weer hierheen kom onthou asb dat ons 2 mense het wat kan help om die toerusting op en af te dra. Ons verstaan die trappe is moeilik daarom bied ons hierdie hulp aan. Dit is ongelukkig so dat daar by baie oorde teen die rivier hoë walle is. Niks wat ons daaraan kan verander nie maar inteendeel was dit elke keer nog dit wat verhoed het dat ons ongelooflike baie skade gekry het tydens die verspoelings.
Chantell P - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome place to get away.
Magda R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Christine F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie Basies.
Arina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en ideaal vir die ernstige hengelaar.
Lees meerNaomie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Was aangenaam behalwe vir paar foute soos WiFi.
Nandini se terugvoer
Daar is defnitief Wi-Fi, volgende keer vra ons dalk net ons help met graagte.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Sumanda M - Nov 2021
Algehele gradering
Ons gaan definitief weer gaan kuier daar.
Lees meerNandini se terugvoer
Dankie Sumanda, dit was heerlik om julle hier te hë. Sien julle hopelik gou weer.
Jean-mari B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties en vreeslik rustig!
Nandini se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Henk B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, op die rivier, lapa en lekker kuierplek met braaigeriewe. Niks tekort.
Nandini se terugvoer
Dankie Henk, ja nee dit kan lekker koud word hier so by die rivier. Volgende keer gaan dit lekker somer weer wees.
Heino W - Mrt 2021
Algehele gradering
Verry friendly and definitely worth the time and money.
Nandini se terugvoer
Dankie Heino.
Warren M - Jan 2021
Algehele gradering
Great place and service
Cheryl C - Jan 2021
Algehele gradering
Most enjoyable stay.
Nandini se terugvoer
Thank you for beautiful review Cheryl. Hope we seen you again soon.
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Familiekuier, met 2 jonger seuns.
Nandini se terugvoer
Dit was baie lekker om julle daar te hê.
Luan V - Okt 2021
Algehele gradering
Lots of big spiders, and DStv was switched off hours before we needed to be out of our place.
Presto V - Okt 2021
Algehele gradering
Het dit geniet.
Monique V - Okt 2021
Algehele gradering
It was good.
Wynand V - Des 2021
Algehele gradering
Groot potensiaal maar kort die klein goedjies.
Lees meerNandini se terugvoer
Jammer julle het so 'n onaangename ervaring gehad.
Toilet papier is wel ingesluit en ons sou met graagte gebring het, jy kon ons net vra.
Daar is besems in die eenhede en ons maak die eenhede baie mooi skoon na elke gas vertrek en gaan dit dan ook weer na voordat gaste inklok.
Oor die klippe in die rivier het ongelukkig nou nie beheer nie. Dit is so dat mense gemaklik hier hengel en groot visse uittrek.
Mariette M - Des 2020
Algehele gradering
Ideale wegbreekplekkie, goed geleë en ingerig.
Nandini se terugvoer
Dankie Mariette, dit was regtig 'n voorreg vir ons om sulke oulike mense soos julle hier te hê.
Jean L - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig gemaklik.
Nandini se terugvoer
Dankie vir boodskap Jean, ons het soveel beligting hier as wat ons kan doen. Die oplossing sou dalk wees om 'n visvang lampie te bring soos in die goeie ou hengel dae.
Mari P - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige netjiese eenheid.
Christa S - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en die mooiste natuurskoon.
Nandini se terugvoer
Aah baie dankie Christa, hoop julle kom weer kuier.
Ria E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker, als is daar wat jy nodig het.
Andre L - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik, langs die rivier.
Estelle R - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Nandini se terugvoer
Dankie Estelle, hoop ons sien julle weer.
Rita J - Apr 2019
Algehele gradering
Visvang-paradys.
Nandini se terugvoer
Dankie Rita, hoop julle kom weer kuier.
Cj B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Chrisna J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies!
Nolan C - Nov 2019
Algehele gradering
It was an awesome getaway weekend!
Ensley M - Apr 2019
Algehele gradering
Was lekker. Mooi skoon plek en die vis is lekker. Die opsigter, Freedom was baie goed.
Nandini se terugvoer
Goeie dag Ensley,
Bly julle het dit geniet. Jammer oor die walle maar dis maar Vaalrivier daardie. Ek sit juis baie baie fotos op sodat voornemende
gaste kan sien daar is walle en trappe.
Daphne Ihlenfeldt I - Nov 2019
Algehele gradering
We won't go back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons sal nie teruggaan nie.
Dit is 'n lieflike plek, skoon en stil. Kinders was verveeld. Dit is eintlik net vir visvang as 'n gesin dit oorweeg om te kampeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nandini se terugvoer
Hi Daphne, ek het jou eerlik geantwoord voor julle soontoe gegaan het. Ek het gese ons is 'n klein oord en ek het genoem wat daar is. Op jou vraag of daar 'n parkie is vir die kinders het ek nee gese. Ek is jammer jou ervaring was so onaangenaam.
Elize K - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n naweek wat ek nooit sal vergeet nie. Awesome!
Nandini se terugvoer
Baie dankie Elize,
Ek is so bly julle het dit geniet, ek sal bietjie kyk na 'n plafonwaaier want dit raak regtig baie warm hier in die somer.
Marisa M - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese huis reg langs die Vaalrivier.
Nandini se terugvoer
Dankie Marisa, hoop ons sien julle weer.
Daleen P - Jul 2018
Algehele gradering
Die huisies is pragtig en skep werklik 'n rustigheid wat elkeen soms benodig om weg te breek van jou allerdaagse roetine.
Lees meerNandini se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het die naweek geniet en enige klagtes en gedagtes is welkom. Omdat ons nog nuut is, wil ons graag verbeter om gaste lekkerder te laat bly.
Louise G - Des 2018
Algehele gradering
Dankie dit was puik.
Pierre H - Sep 2018
Algehele gradering
Een van die beter eenhede wat ons in 'n lang tyd gebly het, alles is beskikbaar in kombuis en sitkamer gerieflik as die weer nie lekker raak.
Josie B - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, modern en netjies, baie lekker plekkie vir 'n wegbreek met visvang as 'n opsie ook.
Nandini se terugvoer
Dankie Josie, hoop ons sien julle weer.
Mary D - Sep 2018
Algehele gradering
Fresh and enjoyable, great place to get away from the Jozi buzz-life.
Nandini se terugvoer
Thank you Mary, hope we see you again soon.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang