Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandini

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Andrew N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie netjies, skoon, aangename mense wat nog wil help as daar foute is. Vis byt stil gewees, maar verder ons lekker gekuier, sal weer gaan om te kyk of die vis dan wil byt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Sal beslis terug gaan. Skoon netjies. Rustig op die oewer van Vaal. Personeel baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debby S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Peaceful. Lovely weekend away, friendly staff, beautiful view and good food at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cdl B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Dit was lekker rustig. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samuel N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2024

Rustig. Geen oop kamer. Basies met alles wat benodig word. Gemaklike kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nico J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2024

Geskrik vir mans wat visvang. Dit was goed vir 'n naweek. Basiese benodigdhede. Twee storte beskikbaar, maar slegs een werk. Eenheid kort afdakke by deur wat na rivier wys. Die son is baie erg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Wim V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie lekker plek. Almal is vriendelik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Baie lekker en rustig. Baie lekker plek, het lekker gekuier en ontspan. Lekker mooi visgevang, net 'n paar haakplekke, maar die moeite werd, regtig lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Baie lekker gewees, lekker gerus. Blyplek was netjies, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette M
Kort verblyf
4.2
Mei 2023

Gemaklike verblyf op die oewer van die rivier. Ons moes as familie tussen die eenhede waarin ons gewoon het beddens rondksuif om almal te kon akkommodeer. Ria, die eienaar, het ons toegelaat om na behoefte onsself in te rig. Indien ons nie seker was oor 'n saak nie of iets benodig het was Ria baie flink om ons WhatsApps te antwoord.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 6) 48 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang