Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Napier All Sorts

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Napier All Sorts
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heinrich W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Mooi, rustig, ontspanne met alles wat jy nodig het.

Dit was regtig 'n voorreg om by Napier All Sorts te kon oornag vir twee dae. Dit is voorwaar 'n plek vir rus en ontspan. 'n Pragtige slaapplek met TV terwyl jy in die bed ontspan. Lekker braai-area en so mooi netjies, skoon en keurig ingerig. Die stort se drukking van koue water vra net aandag.

Annelie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Ons het ons tyd geniet, ons gasheer en vrou was behulpsaam en vriendelik.

Christa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Vriendelike eienaars en baie skoon en netjies.

Dit was lekker om by Napier All Sorts tuis te gaan. Sal enige iemand aanbeveel.

Mike M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Ons het lekker gekuier vir die twee dae. Goeie waarde vir geld.

Rustige oud-wêreldse atmosfeer. Uitstekende ligging. Vriendelike en tegemoetkomende gasheer en gasvrou. TV's met DStv in elk van die 3 slaapkamers, en die huis was sindelik skoon. Lekker buitebraai. Ons het net 'n en suite-badkamer, 'n verwarmer en 'n gewone oond gemis! Uitstalling van militaria voor die huis onder die straatvlak-winkel was baie interessant.

Linda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Baie aangenaam.

Netjiese selfsorg binne loopafstand van restaurante en winkels.

Jill G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G

This private little corner of Napier was exactly what I was looking for in a personal retreat.

Peaceful, just the sound of pigeons cooing and roosters crowing, and the bells from the church across the road. Leon and Adri were very friendly and helpful. The accommodation was more than adequate for my needs, and I enjoyed being able to take my laptop to the private separate patio/braai area to get some work done but still feel like I was outdoors. I slept like a baby for all three nights. The decor is quirky and appealing, and the Wi-Fi gave no problems whatsoever.

Priscilla D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D

It was all comfy and private.

We really like it at All sorts. Adri and Leon was polite and friendly, as always. It was our third time there. All protocols was adhered, thank you once again Adri and Leon. See you soon.

Hw S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hw S

Baie lekker oornag plek as n mense die area verken, of selfs as 'n basis om verder te verken.

Aangesien kusoorde so duur is binne seisoen, was dit ideaal om te oornag en dan die dae te spandeer in plekke by die kus, 45 minute weg.

Francis B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis B

A quick stop-over that turned into something much more interesting.

Everything about this place is unusual. The decor is the most obvious, but also it's located underneath the main house, amid an organic vegetable garden. Upstairs is a crafts shop (handmade chess sets, scarves etc.) and a large military collection. And all of this happens right on the main drag, opposite the church. If you arrive with an open mind, it'll be full of interesting stuff when you depart.

Joanne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne S

Great hospitality and very secure.

Very clean and well appointed.

Kurt W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt W

Was very nice and enjoyable.

Very neat and cozy place to stay.

Linda L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Fantastiese ouwêreldse sjarme.

Adri and Leon is eenvoudig fantastiese mense. Ons het 2 nagte oorgeslaap om ons atlete te kom ondersteun by die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms. Ons het meer sulke juwele nodig in SA.

Johanna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Het dit baie aangename verblyf gevind.

Vriendelike ontvangs. Troeteldiere was toelaatbaar. Huisie was goed ingerig vir saamkuier. Beddens was heerlik snoesig en lekker warm stort het 'n aangename en rustige nagrus besorg.

Priscilla D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla D

This is my second time at Napier All Sorts.

Adri and Leon is very polite and friendly. It's always a joy to be at Napier All Sorts. This is my second time at All Sorts, would recommend it to any one.

Anton N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Oulike plekkie in die middel van die dorp.

Die plek is baie oulik en die mense baie vriendelik. Die oom het ons kinders gewys hoe hy skaakstukke maak. Die verblyf is baie skoon. Daar is 3 groot slaapkamers en 'n volledige kombuis.

Desiree M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree M

Fantastic.

Very interesting trinket that was on display in the coffee shop at All Sorts, all the rooms were very neatly organised, everything was in place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Baie interessante trinket wat in die koffiewinkel uitgestal word. Alle soorte, al die kamers was netjies en alles was in plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Belinda J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda J

Heerlike, ouwêreldse gasvryheid.

Die eienaars, Adri en Leon, het ons op aangename wyse verwelkom en lekker tuis last voel. Hul plekkie is pragtig en bied al die rustigheid en geriewe wat ons benodig het. Die kunsvlytwinkel is net so skatlik. Sal enige tyd weer gaan!

Napier All Sorts se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om mense soos julle hier te hê. Dit sal lekker wees as julle weer kom.

Napier All Sorts
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Janine B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Goeie diens in 'n baie netjies omgewing.

Baie vriendelik ontvang, maklik om te vind en veilig. Baie netjies en skoon.

Michelle G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Absoluut waarde vir geld.

Vriendelike en warm verwelkoming. Sal definitief weer terugkeer.

Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike plattelandse gasvryheid.

Diens en gasvryheid is fantasties en eenheid skoon en netjies. 'n Moet om te besoek. Vertel julle vriende en gaan.

Francois D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantasties.

Wonderlike plek. Houtvloere. Sjarme. Heerlike atmosfeer. Awesome kamers en stort.

Basil Eric T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil Eric T

Very central.

Leon and Adri was so friendly and made us feel very welcome. They never disturbed us and we had a lovely quaint house.

Gerhard N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N

Baie lekker gebly.

Vriendelike eienaars. Genoeg spasie. Sal weer kom kuier.

Kobus H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

Dit was voorwaar aangenaam om hier te bly.

Uitstekende waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar oorbly. Gasvryheid en behulpsaamheid uitstekend. Interessante weermaggedenkwaardighede in museum.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 79, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2N2I0MGMxLThlOTQtNGRhYy1iNWIwLTM4NDljMTc1MDg4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 79 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474499137641 19.901803216112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang