Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Napier All Sorts

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heinrich W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Mooi, rustig, ontspanne met alles wat jy nodig het. Dit was regtig 'n voorreg om by Napier All Sorts te kon oornag vir twee dae. Dit is voorwaar 'n plek vir rus en ontspan. 'n Pragtige slaapplek met TV terwyl jy in die bed ontspan. Lekker braai-area en so mooi netjies, skoon en keurig ingerig. Die stort se drukking van koue water vra net aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie gerieflik en sentraal geleë. Ons het ons tyd geniet, ons gasheer en vrou was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Vriendelike eienaars en baie skoon en netjies. Dit was lekker om by Napier All Sorts tuis te gaan. Sal enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het lekker gekuier vir die twee dae. Goeie waarde vir geld. Rustige oud-wêreldse atmosfeer. Uitstekende ligging. Vriendelike en tegemoetkomende gasheer en gasvrou. TV's met DStv in elk van die 3 slaapkamers, en die huis was sindelik skoon. Lekker buitebraai. Ons het net 'n en suite-badkamer, 'n verwarmer en 'n gewone oond gemis! Uitstalling van militaria voor die huis onder die straatvlak-winkel was baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie aangenaam. Netjiese selfsorg binne loopafstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill G
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

This private little corner of Napier was exactly what I was looking for in a personal retreat. Peaceful, just the sound of pigeons cooing and roosters crowing, and the bells from the church across the road. Leon and Adri were very friendly and helpful. The accommodation was more than adequate for my needs, and I enjoyed being able to take my laptop to the private separate patio/braai area to get some work done but still feel like I was outdoors. I slept like a baby for all three nights. The decor is quirky and appealing, and the Wi-Fi gave no problems whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

It was all comfy and private. We really like it at All sorts. Adri and Leon was polite and friendly, as always. It was our third time there. All protocols was adhered, thank you once again Adri and Leon. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hw S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie lekker oornag plek as n mense die area verken, of selfs as 'n basis om verder te verken. Aangesien kusoorde so duur is binne seisoen, was dit ideaal om te oornag en dan die dae te spandeer in plekke by die kus, 45 minute weg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

A quick stop-over that turned into something much more interesting. Everything about this place is unusual. The decor is the most obvious, but also it's located underneath the main house, amid an organic vegetable garden. Upstairs is a crafts shop (handmade chess sets, scarves etc.) and a large military collection. And all of this happens right on the main drag, opposite the church. If you arrive with an open mind, it'll be full of interesting stuff when you depart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne S
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2021

Great hospitality and very secure. Very clean and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 79, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2N2I0MGMxLThlOTQtNGRhYy1iNWIwLTM4NDljMTc1MDg4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 79 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474499137641 19.901803216112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang