Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nare Bush Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Nare Bush Cabin
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie mooi bos en rustig privaat.

Die huisie is heeltemal privaat met net bos rondom. Baie mooi natuurskoon. Alles is netjies. Die reservaat het lekker swembaddens vir die kinders met rotspoele daar naby. Die restaurant het die beste hamburgers!

Nare Bush Cabin se terugvoer

Baie dankie Hennie, ons is baie bly jy het jou verblyf geniet en dit was 'n plesier om jou by Nare Bush Cabin te kon hê. Ons hoop jy kan weer kom kuier!

Nare Bush Cabin
Willene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willene D

Jy word deel van die natuur. Amazing plek.

Dit was fantasties om te sien dat die plek presies lyk soos op die fotos. Alles was skoon en netjies en die dubbelbed slaap baie lekker. Die afstand van die eenheid tot die hoofgebou is bietjie ver, maar met die motor is jy binne 5 minute daar. Alle fasiliteite was skoon en netjies. Ons hoef nooit te gewag het om enige van die fasiliteite te gebruik nie. Mens kan daaraan gewoond raak om so 'off the grid' te lewe. Ons almal het die rivier en 'bum-slides' vreeslik geniet. Dit is ongelooflik mooi en bring jou tot stilstand vir 'n ruk. Anita was ons gasvrou en sy het nooit 'n oproep gemis nie. Sy was fantasties en ongelooflik behulpsaam.

Nare Bush Cabin se terugvoer

Dankie, Willene. Ons is bly jy het jou verblyf geniet!

Nare Bush Cabin
Refilwe K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe K

Fine.

Great and tranquil! Best place to de-stress and reconnect.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bee Eater-rylaan 99, Buffelspoort, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2447c1d2a8cc3f1382bd2bec3f97e6689bc9930d3dbfd0cc59532c68a0498d38b6585ff0bf8e402f9fe50c622cd0b8cbb12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 99 Bee Eater Drive Buffelspoort 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.830451548231 27.480622769484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang