Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naries Namakwa Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Naries Namakwa Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Brenda W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W

Spectacular self catering accommodation.

We have stayed many times at Naries and will be returning. The setting is incredible and the night sky is a real treat. The accommodation is very nice; our choice is the self catering cottages. They are nicely furnished and the kitchen is well stocked with cooking implements, cutlery and crockery. Naries is, in our opinion, the nicest place to stay in the Springbok area. It is a bit out of town, but this is possibly what makes it so special.

Henda T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda T

'n Stukkie hemel met hartlike gasvryheid en bederf tot in die fynste detail.

Wat 'n wonderlike voorreg om hier 'n hemelse bederf te kon ervaar. Om by Naries Namakwa Retreat in een van die berghutte te gaan oornag, was een van die plekke op ons "bucket list". Om egter net een nag daar oor te slaap was gans te min! Ons is hartlik ontvang en die personeel het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en aandete te skuif sodat ons eers kon aflaai en verfris na die lang dag se ry vanuit die Richtersveld. Groot waardering vir uitstekende en vriendelike diens met watertand lekker etes by 'n heerlike warm kaggelvuur. Lieflike verblyf tot in die fynste detail in 'n ongelooflike mooi omgewing. Ons sal moet langer oorbly met 'n volgende keer.

Dominique M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M

Exceeded our expectations. Warm, friendly staff. Stunning location.

A beautiful place and setting. Super friendly and helpful staff. Would love to visit again during the flower season.

Karen D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Excellent!

Have been coming here for over 10 years and will never stop coming back, superb place to unwind. Excellent service and food always.

Lydia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Die mense is gaaf en gasvry.

Ons het heerlik gebly, geslaap en geëet!

Ian S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Lekker kos.

Alhoewel die ligging en kos baie goed was, sou ek dit nie die gesinseenhede weer gebruik nie. Hulle staan heel dag in die son wat dit dan ongelooflik warm in die nag maak. Met geen lugversorging of muskietnette nie, is dit amper onmoontlik om te slaap a.g.v. die hitte binne in die kamers.

Agnieszka T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnieszka T

Remote and scenic.

The place is absolutely stunning. The location is very scenic, and the units blend beautifully into the landscape. The food is very tasty. The units are spacious and very comfortable. What kind of got me a bit is that there is not clarity on what is included in rates and what isn't - we were offered welcome drinks, but only when we asked; we were told that they are charged extra. If we didn't ask, this would've been a surprise. Self-catering units do not have air conditioning, and it was very hot (despite that it was already late April) and no WiFi. Keeping the above in mind - the place is still a wonderful venue for a few days' stay.

Helen R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen R

We came to see the flowers and we're not disappointed.

This is such a beautiful place. We wished that we had booked for 4 nights. The walks and scenery are breathtaking and the hospitality and food were really top class.

Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Fantasties.

Baie luukse berg chalet met mees fantastiese uitsigte van Boesmanland vanaf Spaktakelberg. Was elke sent die moeite werd. Werklik iets besonders. Vyfster-akkomodasie.

Liza L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza L

Great stay!

There was lots to do and see in the area. The staff were wonderful and the location was fantastic. Rooms were very well stocked and comfortable. We would love to visit again sometime. We were disappointed by the final bill that we forgot to settle up (our mistake), but now fully paid. It would be good to notify clients when they will be charged for extras such as the welcome teas when we arrived. Also, some of our meals were not included in the price that we paid up front. We understood that sundowner drinks were extra. A menu presented prior to our order could have solved this dilemma as we brought all our food and drinks.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Baie gerieflike akkommodasie. Kos uitstekend.

Myns insiens ietwat "Over priced". Veral as ek dit met ander akkommodasie in die prysklas vergelyk word. Sal dit weer gebruik, maar net as ander soortgelyke akkommodasie nie beskikbaar is nie.

Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Perfekte plek om die Namakwa te ervaar.

Naries was 'n aangename ervaring. Gawe mense en doen baie moeite met die kos.

Tony K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K

Stunning views and awesome location.

A lovely cottage with stunning views. The area had just had some devasting floods, so there was a lot of water around. It was our overnight stop on our way back from the Kgalagadi and this worked well for us. Nice and quiet, only disturbed by the birds in the morning! Lovely evening with amazing views of the stars!

Mionneke K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mionneke K

Asemrowend verby!

Hierdie is 'n definitiewe "weer kuierplek". Smaakvol. Rustig. Vriendelike atmosfeer en personeel. Ek is verlief op Naries. Die ronde huisies in die veld is so romanties.

Juanita V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Alles was perfek!

Personeel was baie vriendelik en professioneel. Die beste kos wat ek in 'n lang tyd geëet het! Verblyf is die geld werd!

Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Afrika-skoonheid!

Ongelooflike uitsig oor die Spektakelpas, mooiste sonsondergang. Bergsuite was baie spesiaal en uniek, 'n ongelooflike ervaring. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Kos was uitsonderlik lekker gewees. Uitstekende diens.

Thelma B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B

So rustig soos 'n plek seker kan wees.

Laken op die bed was stukkend. WiFi is uiters beperk tot sekere areas en beperk per gas. Spyskaart is uiters beperk.

Jurgens R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens R

Pragtige plek. Baie mooi skoon en net.

Lieflike plaas met baie mooi uitsig oor die Spektakelberge.

Pieter O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O

Netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Naries is goed geleë om Springbok-omgewing te verken; veral in die blommeseisoen; ons eenheid was netjies en ons is selfs van 'n gratis sak brandhout voorsien om die koue te verdryf.

Marinda R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Vriendelik ontvang, huis was 'n aangename verrassing. Kos was uit die boonste rakke. Spesiale ontbyt was vir ons gepak in 'n boksie. Dit is 'n baie spesiale plek.

Willem O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Fantasties.

Pragtig en fantastiese kos en uitstekende diens.

Madie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V

'n Aangename verrassing in die Noord-Kaap.

Verblyf in die bergsuites was uniek. Kos was puik, personeel vriendelik en professioneel. Kan dit beslis aanbeveel.

Aletta P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta P

Heel aangenaam.

Baie moeilik as mens geëet, geslaap en weer geëet het voor jy vertrek het, om meer te sê as dat die diens goed was en die kos lekker was.

Odette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Rustige omgewing en pragtige plaas.

Baie mooi en goed toegeruste selfsorg-eenhede.

Murray P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray P

Oornag by Naries nadat ons Goegap Reservaat se blomme gekyk het.

Sien sterre.

Elmarie P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P

Mooiste berg-suite.

Die berg suite is 'n groot bederf. 5 ster akkommodasie in die koppies met mooiste uitsig, veral sonsopkoms deur die vensters oor 'n koppie koffie. In my opinie kan die etes effens aangepas word om 'n 5de ster by die waarde vir geld te sit. Ek verstaan Covid het ook dinge beperk. Die plaas is pragtig met mooi staproetes en die berg lapa 'n bederf met sononder. Die personeel en bestuur is baie vriendelik en gasvry. Ons beveel graag Narries aan.

Nigel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nigel B

Welcome luxury after a long drive.

Great oasis. The indoor fireplace is a good idea for both winter and for braaing in summer. Enjoyed the different walks and even had the opportunity to do an 8 km run to the view point and back. Lovely and restful. Wish we could have stayed longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Heerlike luuksheid na 'n langpad.

Groot oase. Die binnenshuise kaggel is 'n goeie idee vir winter sowel as braai in die somer. Geniet die verskillende staproetes en het selfs die geleentheid gehad om 'n 8 km-hardloop na die uitkykpunt en terug te doen. Heerlik en rustig. Wens ons kon langer gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Engela V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela V

Besonderse plek, baie mooi akkommodasie, behalwe die selfsorg-eenhede het 'n upgrade nodig.

Ons het baie lekker gekuier en gebly, maar ons gaste en ons het gereken die selfsorghuisies kan bietjie meer gemoderniseer word. Veral as mens dit vergelyk met die groothuis wat mooi opgeknap word. Die kos in die restaurant was baie gewoon, alhoewel baie aangenaam. Ons vergelyk dit met die maaltye wat ons vantevore daar gekry het. Veral die aandetes was duur vir wat jy gekry het. Die nuwe Gemsbok bymekaarkomplek was heerlik, ons het baie gawe mense daar ontmoet.

Nallie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nallie B

Baie aangenaam en ontspanne.

Fasiliteite van hoogstaande kwaliteit en diens vriendelik en goed.

Marion S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion S

Very quiet remote, can see thousands of stars at night with only the local wild life to keep you company.

Isolated, quiet place with lovely undulating hills. The chalets were comfortably, cool although it was hot outside and at night the temperature dropped which was very pleasant.

Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Dit was 'n awesome ervaring.

Ons het in een van die twee self catering units gebly. Ongelooflik. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is stil, en nie veel lig in jou oë in die omgewing nie. Sterre kyk was 'n plesier. Ek het geen klagtes nie. Ek het net oornag, maar sal vir seker langer wil bly volgende keer.

Hermann W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann W

Baie ontspanne.

Lekker verblyf. Baie mooi stap paadjies en uitsig. Lekker kos en vriendelike personeel.

Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Uitstekende verblyf.

Baie aangename verblyf gehad. Uitstekende kos in die restaurant. Dis die klein dingetjies wat die groot verskil gemaak het.

Danie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V

Lekker rustig en tevrede

Puik ontvangs. Besonderse diens.

Lizette S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Uitstekend.

Dit was vir ons 'n belewenis in Namakwaland, uitstekende verblyf, kos en diens. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Andre R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Lekker rusplek!

Akkommodasie van hoogstaande gehalte, alles was skoon, netjies, ruim en gerieflik! Diens voortreflik, veral die ontvangsdame Anthea, vriendelik en baie behulpsaam.

Vic P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vic P

Mooi plaas met uitsigte.

Die verskil tussen die self catering, die herehuis en die luxury chalets is groter as wat ek verwag het. Die drie huis tipes is nie goed geïntegreer nie. Fotos skep 'n verwagting van die Nama chalets - in werklikheid is die self catering nie daar geleë nie en die uitsig is ook nie dieselfde nie. Die verskil is net te groot en dit stel teleur. Hoogtepunt was die Gemsbok Lapa en die uitsigpunt.

Elizabeth H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Die stilte van die Mountain Suite waar ons gebly het was 'n unieke ervaring.

Vyfster-verblyf. Net een probleempie, die eienaar MOET dit oorweeg om die WiFi reëls te verander. Deesdae is gratis WiFi oral beskikbaar/verwag en ons het gevind dat ander gaste ook so voel.

Hennie M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Absoluut fantansies. Puik diens, kos en vriendelike personeel.

Sal dit regtig vir enige spesiale geleentheid aanbeveel.

Naries Namakwa Retreat se terugvoer

Geagte Hennie,
Baie dankie vir U positiewe terugvoering. Ons is verheug dat U die kuier geniet het, en hoop om U weer in die nabye toekoms op Naries te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Naries Span

Naries Namakwa Retreat
Geraldine S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine S

Lekker Namakwaland-wegbreek.

Goed toegeruste eenheid in 'n pragtige omgewing. Die verwelkoming met ons aankoms was eersteklas.

Eugene E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene E

Baie teleurstellend!

Berg-suites is van buite asemrowend, maar 3 verskillende groottes en uitsigte. Verduideliking van Naries as "uniek" is onaanvaarbaar. Pryse moet verskil en wat jy kry duidelik uitgestip word, so nie sal daar altyd probleme wees indien meer as 1 paar in die suites tuisgaan. Aanbieding van kos besonders, maar kos is swak. Gazpacho in 'n cognac glas met klein opening bedien, steak taai, crime brûlée tuisgemaak, maar melk het geskif, en brandy snaps onder peer kliphard aan buitekant en taai onder peer. Die yskas is of te laat aangesit of stukkend en toe vervang met 'n vuil een. Die ergste van alles is dat absoluut niks gedoen is nie en dat niemand die saak met ons bespreek het (desondanks klagtes) tot na ons vertrek nie. En toe het bestuur eers skriftelik probeer uitmaak dat ons onnodig kla. Verskoning eers volgende dag tydens telefoongesprek aangebied.

Naries Namakwa Retreat se terugvoer

Namens bestuur en span vra ons weereens om verskoning; en dit gaan verseker nie u onaangename ervaring verander nie, waaroor ons regtig jammer is. Ons het reeds aandag gegee aan al die punte van bespreking om dit te verbeter en reg te stel.

Naries Namakwa Retreat
Gustav C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Baie mooi!

Awesome plek. Baie uniek en baie lekker kos.

Lenore C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore C

'n Heerlike bederfkuier in die mooiste wêreld!

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker bederf gevoel in 'n luukse en suite-kamer, met alle luukse geriewe waarvoor mens kan wens! Die etes, beide driegangaandete en ontbyt, was baie smaaklik!

Freda B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freda B

The most incredible place!

I wish I had stayed a week! Head to Namaqualand to soothe the soul! There is no more beautiful setting with five star service than Naries.

Pierre V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker vir blommekyk.

Wonderlike plek! Ek kan dit aanbeveel en ons sal weer terug gaan.

Marietjie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Rustige, sielsverkwikkende omgewing en mense.

Ons het die rustigheid van die plek baie aangenaam gevind, selfs gewens ons kon langer bly. Die geriewe was onverbeterlik en die ontbyt voortreflik. Die personeel straal 'n rustigheid uit wat ons van die stad af nie meer ken nie. Dit was 'n lafenis.

Johanna Susanna P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Susanna P

Heerlik rustige omgewing, naby aan die natuur.

Vriendelike ontvangs in netjiese kamers met heerlike etes.

Cathrine B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine B

Ongelooflik!

Ongelooflike plek, mooiste verblyf, stunning omgewing, lekker kos en baie goeie diens.

Elinda M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Beste verblyf van ons hele toer!

Baie lekker, luuks en ruim! Sal beslis weer daar aanklop! Uitstekende waarde vir geld!

Dries M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M

Wonderwerk!

Awesome Godgegewe plek, baie dankie.

Riaan L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Juweel weg van alles!

Pragtige verblyf na 'n lang reis. Natuurskoon was onbeskryflik. Beveel beslis aan.

Ron C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ron C

Slegs een nag daar, maar geen klagtes nie.

Omdat Naries uit die dorp is - maak dit besonders.

Elize A - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize A

Baie lekke!

Personeel het jou baie vriendelik by deur ingewag en laat welkom voel. Die uitkykpunt is pragtig - veral met die sonsondergang. Ek het wel 'n TV, tee en koffie in die kamer gemis.

Pauline S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline S

Baie gerieflike huis eenheid.

Volledig toegerus en gerieflik. Ontbyt was elke dag puik.

Ronel D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel D

Mooi omgewing! Gastehuis pragtig! Diens goed!

'n Pragtige gastehuis en omgewing. Die diens is ook baie goed, ook die kos. Daar was nie genoeg water vir bad nie, en die kamer en badkamer was baie koud. Daar was wel 'n warmkombers op bed en 'n klein verwarmer.

Christine M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Loved it.

Awesome place, awesome stay...loved it.

Bonita G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita G

Dit was heerlik, die natuurskoon asemrowend en gasvryheid uit die boonste rakke.

Ek sal Naries vir almal aanbeveel! Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel. Die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die etes was voortreflik. Die dekor en kamers is pragtig. Om die natuurskoon om jou waar te neem is werklik goed vir jou siel. Die veld, berge, blou lug en skoon en vars lug is wonderlik, asemrowend! Baie dankie.

Yolandi H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi H

Asemrowende omgewing met hartlike gasvryheid: pleinweg uitstekend!

Wat n bederf! Fantasties! Van die uitsonderlike gasvryheid tot die dekor tot in die fynste detail. Die kos was van hoogstaande gehalte. Van ons aankoms tot ons vertrek, was ons welkom en tuis en aangenaam verras oor die prag, nie net van die ongewing nie, maar ook van die fasiliteit. Ons sal defnitief Naries weer besoek.

Albert V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albert V

Mooi omgewing! Die gastehuis het nie heeltemal opgeleef aan my verwagtinge nie.

Die Naries-omgewing is baie mooi. Die gastehuis maak nie voorsiening vir kinders onder twaalf nie. Ons het eers met navraag oor ontbyt gehoor dat ons in ons kamers ontbyt sal kry. Die kombuis was nie bereid om ontbyt teen 07h00 gereed te hê nie. Ons moes wag tot 08h30 om ontbyt in ons kamer te kry. Ons moes vroeg vertrek, so ontbyt het oorgestaan. Daar is nie lugverkoeling nie ('n dakwaaier is nie verkoeling as dit 40ºC buite is nie).

Eddie H - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Romantic, peaceful, stunning views... what more to say... JUST BEAUTIFUL!!!

Full marks on customer service... very friendly staff who make you feel as if nothing is too much trouble for them. Excellent food - wow, enjoyed all the meals, the plates looked stunning! Will definitely return here in 2013 to celebrate our 25 Wedding Anniversary.

Colin R - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin R

We had a blissful evening with every detail attended to and look forward to our next visit

This venue is great, the rooms are spotless, the setting is majestic, and the service is excellent!

Aleksander M - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleksander M

A wonderful place to unwind

From the minute we arrived and the warm friendly greeting we received, we knew that we had made a good choice for an overnight stay. The wonderful setting and luxurious accommodation immediately put the hustle of city life behind us. The service and food were excellent. This place is certainly good for one's soul and we will definitely stay longer next time.

Andrew K - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

A little peace of heaven

It was a big surprise to found "a little peace of heaven" in the bushes between the mountains. Would never thought a place like that exist. Will definitely visit again and sleeps in the same bungaloo! Thanks for your hospitality and frienliness, we appreciated it.

Jolize G - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize G

The views are spectacular although it is very dry at the moment.

We enjoyed our stay there and we had a very harty welcome. Unfortuanately I did not book for dinner and due to the fact that we travelled a long distance that was an anticlimax when we reliased we had to either sleep without food or travel all the way back to Springbok to have something to eat. And then one of the ladies (forgot her name) came back and told us that she has arranged for a platter with bread, cheese and meat aswell as some cold drinks. That is service!!!!! Thank you very much for a good nights sleep.

Vanaf
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5OTQ3YTQ3LTU5YmEtNDY3Ny05OGM1LTc4MmU0YTBiZDlmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang