Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Narina @ Magoebaskloof Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Narina @ Magoebaskloof Getaway is minder as 3 ure se ry vanaf Pretoria en is 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Magoebaskloof. Gaste kan vrylik die area verken, deur woude en langs die rivier stap, die ryk voëllewe geniet en, die Samango-aap gewaar. Visvang-entoesiaste kan vlieghengel in die 2 damme op die plaas geniet, een vol forel en die ander met baars, karp en kurper, te midde van die asemrowende natuurskoon van Magoebaskloof.

Dié eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke.

Die skuifdeure lei na die stoep met uitsigte oor die meer en het 'n draagbare braai. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf albei damme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c08ffe3843c620b1f962997dd99d52f0e06cb8ea113f6b3f858396ed424f16ea0b17bbd387088105cf063b417fd99245f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.870314572475 30.014823491704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang