Narina Cottage
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonwyck-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Narina Cottage is op Dragonwyck-plaas, 'n werkende plaas wat met avokado's en inheemse plante boer. Die verblyf is op die rand van die Limpopo Drakensberge-platorand en daar is 'n 2 km-lange grondpad wat hiernatoe lei.
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitebad.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel, gemaklike rusbank en WiFi.
Buite is daar 'n draagbare braaistaander, asook 'n ingeboude braai en kaggel binne die huis.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 140
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dragonwyck-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Gaste dink Narina Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragonwyck-plaas, Magoebaskloof, 0730, Limpopo