Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Poolhouse @ Narnia Guest House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 610 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Poolhouse @ Narnia Guest House is 'n bekoorlike eenheid wat op die Narnia Guest House-eiendom geleë is, bo-op 'n heuwel, net 3 km vanaf Knysna. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie op 'n romantiese wegbreek en spog met asemrowende uitsigte oor die bekende Knysna-koppe, die strandmeer, die Knysnarivier en die Outeniekwaberge.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n solderkamer met 'n enkelbed wat met 'n skeepsleer toeganklik is. Alhoewel daar veiligheidsrelings is, is toegang steil en nie goed as jy hoogtevrees het nie.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, broodrooster, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n 4-sitplektafel waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv gemeubileer is. Daar is ook 'n knus binnenshuise kaggel en 'n olieverwarmer.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad wat voor die balkon met ligstoele en sambrele is. Dit word omring deur pragtige tuine met paadjies en bankies wat dit 'n wonderlike plek maak om te bly. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie en baie spasie vir 'n boot. Daarbenewens is 'n Sweedse Holistiese masseur en Reiki-meester op die perseel beskikbaar om behandelings op versoek te verskaf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Poolhouse @ Narnia Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Poolhouse @ Narnia Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 610
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R5 610
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfntbqKrVUIXdJXuHoTF27cwAuxFunf0qqDaRVoXwxh2x4L783s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 610 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Off Welbedacht and Narnia Lanes Estuary Heights 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.030582191474 23.01841841369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang