The Poolhouse @ Narnia Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R7 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Poolhouse @ Narnia Guest House is 'n bekoorlike eenheid wat bo-op 'n heuwel op die Narnia Guest House-perseel geleë is. Dit is net 3 km vanaf Knysna en bied gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor die Knysna-koppe, strandmeer, Knysnarivier en Outeniekwaberge.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n solderkamer met 'n enkelbed wat met 'n skeepsleer bereik word. Alhoewel daar veiligheidsrelings is, is dit moontlik nie geskik vir gaste met hoogtevrees nie.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, broodrooster, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n binnenshuise kaggel en 'n olieverwarmer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad voor die balkon met stoele en sambrele. Dit word deur pragtige tuine met paadjies en bankies omring. Daar is onderdakparkeerplek vir 3 voertuie sowel as plek vir 'n boot. 'n Sweedse masseur en Reiki-meester op die perseel vir behandelings op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink The Poolhouse @ Narnia Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Welbedacht en Narnia Lanes, Estuary Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang