Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nat-Art Accommodation

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Jolanda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Was baie lekker, sal beslis weer daar bly. Baie vriendelik ontvangs en baie lekker plek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa F
Kort verblyf
2.6
Des 2023

Sal die plek nooit aanbeveel nie. Die bad het nie eens 'n handvatsel gehad om die water mee oop te draai nie. Die ketel het nie 'n sif gehad nie. Daar was van vorige gaste ou kos in die yskas. Daar was ongemaklike kussings en breekware om te gebruik. Die plek was warm en het 1 klein waaier gehad. Die WiFi het nie gewerk nie, selfs nadat ons dit by die eienaar gerapporteer het. Ons gaste wat net lekker saam wou kuier en speletjies gespeel het aangesien die WiFi nie gewerk het nie, was deur die eienaar bed toe gejaag. Sal die plek vir geen familie aanbeveel nie. Die badkamer het 'n groot venster gehad met die kleinste gordyn wat net bo toe maak. Almal wat daar verby loop kan sien wat binne aangaan. Die 1 kluis het nie eens 'n sleutel gehad nie. Dit was regtig aaklig.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Martin S
1 nag
4.8
Mrt 2020

Netjies, skoon en baie sentraal. Voldoende fasiliteite vir selfsorg. Naby winkelsentrum en maklike/vinnige toegang tot snelweg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Nat-Art Accommodation
Baie dankie Martin vir die resensie.

Marie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Jan 2020

Beknop, ingekrimp. Geen leefruimte. Die klein oondjie is waarskynlik steeds nie skoon gemaak nie. Sal nooit weer daar bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Natalie
Nat-Art Accommodation
Ek is spyt dat julle verblyf nie aangenaam was nie. Dis baie jammer day julle nie vir Banda gevra het om die oond skoon te maak toe julle elke dag gegroet het nie.

Payton O
1 nag Besigheidsreis
4.4
Nov 2019

Cosy, home-away-from-home! Lovely, neat, clean, comfortable and value for money accommodation. Unfortunately did not get the opportunity to meet Natalie in person due to time constraints, however everything was well organised and ready on my arrival. I only stayed overnight and therefore could not indulge in all the extras provided at Nat Art. Will definitely recommend Nat Art and would love to stay there during future trips to Cape Town.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Nat-Art Accommodation
Thank you Ilze-marie for your review. Yes I do hope that next time we meet face to face. You are most welcome to visit any time!

Carl A
1 nag
5.0
Sep 2018

Vriendelike eienares en baie behulpsaam. Skoon, netjies en huislik en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie
Nat-Art Accommodation
Baie dankie Carl, did was gaaf om jou te ontmoed Groete Nat

Reanda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2016

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14e68e2bb8ba14399fc533a6333627c02d3bef8d48d3c97644e4f6ff2004c9e695e0f85c2857968281d0851d748ef524d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 142 Louis Thibault Drive Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.865524834114 18.555964529514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang