Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nat-Art Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, Kaapstad geleë. Hierdie instansie is naby die N1-hoofweg, maar ver genoeg om geen geraas daarvan te kry nie. Edgemead is 'n stil, gesinsvoorstad met baie bome en voëls. Dit is naby Century City, Montague Gardens, Paarden Eiland, Epping, Bellville en Parow.

Alle eenhede het gebruik van swembad en braai-areas. Alle parkeerplek is van die straat af wat voor die hoofhuis is.

Ons verskaf gratis, onbeperkte, vesel-Wi-Fi gekoppel aan 'n UPS sodat ons nie verbinding verloor tydens beurtkrag nie. Elke eenheid het 'n slim-TV.

Rook word slegs buite die eenhede toegelaat. Nie troeteldiervriendelik nie.

Nat-Art Accommodation is 700 m se stap vanaf ons Edgemead-winkelsentrum wat geriewe soos supermark, wassery, restaurante, mediese sentrum en meer bied. Die lughawe, middestad en die V&A Waterfront is 17 km se ry weg. Die Grand West Casino is 8 km ver en Century City en Canal Walk Winkelsentrum is 5 km se ry weg. Sakereisigers is naby Montague Gardens, Century City, Paarden Eiland en Epping.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nat-Art Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14e68e2bb8ba14399fc533a6333627c02d3bef8d48d3c97644e4f6ff2004c9e695e0f85c2857968281d0851d748ef524d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 142 Louis Thibault Drive Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.865524834114 18.555964529514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang