Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nathi Guest House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Theuns K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. Ons het 'n wonderlike tyd by Nathi Guest House gehad. Ons het gebly asof dit ons eie huis was. Baie diere het kom kuier en die gebrul van die leeus party aande was amazing. Lisa, die eienaarres, is 'n pragtige mens en dit was asof ons haar al baie jare ken. Baie dankie, Lisa. Ons het regtig lekker gekuier en gerus. Sal Nathi Guest House vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantastiese blyplek. Ek moet sê ek is iemand wat baie krities is en ek verwag wat ek sien soos geadverteer. Hierdie blyplek was soos geadverteer en meer. Dit is 'n lieflike losstaande eenheid met alles wat jy nodig het. Alles werk en ek het regtig geen kritiek nie. Die slaapkamers is groot met spasie. Vol DStv as jy wil TV kyk, maar die diere kom tot by die stoep en dit is beter as TV. Swembad en groot onderdakstoep. Alles was net reg. Ons gasvrou, Lisa, is baie aangenaam en verwelkom ons met wyn vir die dames en koue biere vir die mans. Ons was aangenaam verras. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2021

Lekker huis en vriendelike diens. Sal weer gaan as die swembad 'n seiltjie ophet - heeltemal oop en onveilig vir kindertjies én diere. Die kamers is baie lig snags, sal beslis gordyne wat lig uitblok aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Fantastic, peaceful. We enjoyed ourselves. So peaceful and Lisa is so welcoming. Fantastic place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 550
R3 550 R1 953
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 550
R3 550 R1 953
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomstraat 3261, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA040tld4CVkuzFppIq0IIFOgw1XMpOjaTmSA5UqpEwdeg6s8oEe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R1 953 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 3261 Naboom Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.334669 31.80575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang