Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nations Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Nations Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christiaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Baie rustig en gemaklik, geen klagtes nie.

Ons kan glad nie fout vind met enige iets nie en het tog baie lekker geslaap. As ons weer verbygaan, sal ons weer Nations Lodge kies.

Corne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Rustige omgewing.

Uitstekende diens, kamers is silwerskoon.

Ugan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ugan P

Home away from home.

Incredible service, stunning views, and always has power.

Diani D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diani D

Baie lekker.

Dit was baie lekker blyplek, kamers is pragtig!

Johannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Vyf ster akommodasie teen drie ster tarief.

Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die akommodasie het al my verwagtinge oorskry in terme van die netheid, luuksheid en gerief. Alles het gewerk, TV, DSTV, yskas, mikrogolf oond, internet en lugversorger. Die beddens, beddegoed en handdoeke was netjies skoon en in baie goeie toestand. Die badkamers was skoon en netjies en alles was in goeie werkende toestand. Nations Lodge het al my verwagtinge oorskry.

Stefanus Johannes S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus Johannes S

Rustig en vreedsaam.

Verblyf was goed en die gasvrou vriendelik. Ligging op werkende plaas ook mooi. Bederfies in yskas baie welkom. Naby lughawe en maklik toegangklik. Die enigste probleem is dat voertuie, hoewel onder dak, nie veilig agter 'n heining staan nie.

Johann H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Baie netjiese kamer en vriendelike diens.

Rustige omgewing. Kamer was baie netjies en genoeg handdoeke. Klein sjokoladebederfies het mens sommer laat tuis voel. Yskas, ketel en mikrogolf in kamer. Met aankoms was volgende oggend se ontbyt reeds in yskas.

Kobus N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N

Baie goeie diens ontvang van die personeel.

Ons sal beslis weer volgende jaar by Nations Lodge oornag met ons landswye toer in Maart/April 2024.

Cornelia N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N

Fantasties.

Pragtige plek, rustig, oulike kamers, vriendelike personeel. Pure plaas.

Anel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Lekker plek, bekostigbaar, netjies, gasvry.

Baie lekker plek om by te bly. Vriendelike eienaar en werkers. Netjies en skoon. Veilig. Sal vir seker weer gaan oorslaap daar.

Francois O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Aangenaam verras.

Baie vriendelike ontvangs en baie goeie waarde vir geld. Vir seker my nuwe blyplek as ek in Bloemfontein is.

Lize B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Baie netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

Marianne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D

Baie rustig en gerieflik.

Lieflike plaasatmosfeer! Baie rustig en netjies.

Anel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Baie lekker gebly.

Skoon, netjies en definitief waarde vir geld. Sal definitief weer daar oornag.

Gina H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H

The owner was friendly and helpful. The room is modern and clean. Parking is secure and in front of the back door.

Lovely farm environment with many sheep. Minor hick-ups are attended quickly and properly. We will certainly visit them again. Although we booked on room-only basis, a packed breakfast in the fridge was a pleasant surprise. We also appreciated small but considerate details like chocolates and cookies. The owner definitely walked the extra mile to accommodate us.

Francois G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Rustig

Uitstekende verblyf, kan nie vir meer vra nie. Gasvrou baie verwelkomend. Onverwagse brekfis in yskas, kan met niks fout vind nie. Heerlik geslaap, baie stil. Hoogs aanbevole! Enigste nadeel is om deur die stad te ry vanaf die Suide, maar nie te erg nie. Maklik om terug te keer na N1 na die Noorde.

Lukas B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas B

Great stay! Thank you.

See stars.

Claudia G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia G

Beautiful, tranquil setting, with a gorgeous rooms and friendly hosts.

See stars.

Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elfranko M

Aangenaam, skoon.

Dis 'n skaapplaas. Daar's plaas aktiwiteite.

Thys R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys R

Rustig, vriendelik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit was netjies met goeie diens. Sal weer daar gaan bly.

Tholakele K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tholakele K

Definitely value for money. Had the best service and enjoyed our stay. Thank you.

See stars.

Gary T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T

Neat and tidy in a relaxed country environment.

Very clean with all the amenities. Will be back.

Suzetha S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzetha S

Rustige omgewing. Woonstel baie gerieflik.

Professionele ontvangs. Kamers smaakvol en gerieflik.

Molly M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Molly M

Splendid and welcoming.

I will definitely come back again, the rooms are very clean and love the quietness of that place. And their customer service was so good that we felt like part of their family.

Heinrich V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Uitstekend! Sal enige dag weer daar aanklop!

Regtig 'n perfekte fasiliteit om te rus met bietjie luuksheid en plaas! Ek sal graag weer daar gaan kuier! Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam!

Cobus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Baie netjiese, gerieflike akkommodasie.

Ek is baie hartlik ontvang by Nations Lodge. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het my kamer baie geniet.

Alida V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Fantasties!

So lekker gebly, beveel dit verseker aan!

Nations Lodge se terugvoer

Baie dankie, Alida.
Dit was heerlik om julle te kon ontvang.

Beste wense,
Nations Lodge

Nations Lodge
Andre M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Rustig.

Baie rustig en skoon. Ontvangs is vriendelik en hoflik.

Andri P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri P

Baie lekker en gerieflike plek.

Het lekker gebly.

Carin V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V

Baie lekker.

Het die ou motors baie geniet. Die waatlemoen was 'n bonus.

Malinda S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Oornag-akkommodasie wat waarde vir geld is.

Die gastehuis was skoon en netjies. 'n Lekker ontbyt in die gemak van ons eie kamer. Waarde vir geld en vriendelike diens.

Nations Lodge se terugvoer

Beste Malinda

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om gaste soos julle te kon ontvang.

Wens julle alles wat mooi is!

Groete,
Liza

Nations Lodge
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutgUoLkaZ8Xa4Qczq8535WYJBfMADAl9qixTvgL2xYxjBEfxnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Martin Street Bloemspruit 9364 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.121666434047 26.326077140228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang