Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nations Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en gemaklik, geen klagtes nie. Ons kan glad nie fout vind met enige iets nie en het tog baie lekker geslaap. As ons weer verbygaan, sal ons weer Nations Lodge kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Rustige omgewing. Uitstekende diens, kamers is silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ugan P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Home away from home. Incredible service, stunning views, and always has power.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diani D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker blyplek, kamers is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Vyf ster akommodasie teen drie ster tarief. Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die akommodasie het al my verwagtinge oorskry in terme van die netheid, luuksheid en gerief. Alles het gewerk, TV, DSTV, yskas, mikrogolf oond, internet en lugversorger. Die beddens, beddegoed en handdoeke was netjies skoon en in baie goeie toestand. Die badkamers was skoon en netjies en alles was in goeie werkende toestand. Nations Lodge het al my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Rustig en vreedsaam. Verblyf was goed en die gasvrou vriendelik. Ligging op werkende plaas ook mooi. Bederfies in yskas baie welkom. Naby lughawe en maklik toegangklik. Die enigste probleem is dat voertuie, hoewel onder dak, nie veilig agter 'n heining staan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie netjiese kamer en vriendelike diens. Rustige omgewing. Kamer was baie netjies en genoeg handdoeke. Klein sjokoladebederfies het mens sommer laat tuis voel. Yskas, ketel en mikrogolf in kamer. Met aankoms was volgende oggend se ontbyt reeds in yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Des 2023

Baie goeie diens ontvang van die personeel. Ons sal beslis weer volgende jaar by Nations Lodge oornag met ons landswye toer in Maart/April 2024.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Pragtige plek, rustig, oulike kamers, vriendelike personeel. Pure plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lekker plek, bekostigbaar, netjies, gasvry. Baie lekker plek om by te bly. Vriendelike eienaar en werkers. Netjies en skoon. Veilig. Sal vir seker weer gaan oorslaap daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutgUoLkaZ8Xa4Qczq8535WYJBfMADAl9qixTvgL2xYxjBEfxnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Martin Street Bloemspruit 9364 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.121666434047 26.326077140228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang