Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nations Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie.

Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar is ook 1 familiekamer. Ons tariewe is baie bekostigbaar en ons bied ook veilige parkeerplek aan gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Christiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en gemaklik, geen klagtes nie. Ons kan glad nie fout vind met enige iets nie en het tog baie lekker geslaap. As ons weer verbygaan, sal on...
Sien meer
Apr 2023
Corne K
5.0
Rustige omgewing. Uitstekende diens, kamers is silwerskoon.
Apr 2023
Ugan P
5.0
Home away from home. Incredible service, stunning views, and always has power.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Johann H
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjiese kamer en vriendelike diens. Rustige omgewing. Kamer was baie netjies en genoeg handdoeke. Klein sjokoladebederfies het mens sommer laat ...
Sien meer
Sep 2023
Diani D
Gesin met klein kinders
4.6
Baie lekker. Dit was baie lekker blyplek, kamers is pragtig!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
  • Gaste dink Nations Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 10, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutgUoLkaZ8Xa4Qczq8535WYJBfMADAl9qixTvgL2xYxjBEfxnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Martin Street Bloemspruit 9364 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.121666434047 26.326077140228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang