Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natshana Private Game Reserve

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
  • Vanaf R12 000 R8 000 per nag, vir 20 mense

Beskrywing

Hierdie selfsorg-lodge in privaat besit sal 'n onvergeetlike verblyf vir gesinne en natuurentoesiaste bied. Natshana Privaat Wildreservaat is rustig geleë binne 1150 hektaar ongerepte bosveld, net 65 km buite Pretoria in die savannegrasveld, in Rust de Winter.

Dié verblyf bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 8 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook 'n kombuisie, 'n rusbank en 'n platskerm-TV.

Die tweede, derde en vyfde slaapkamers het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer het 4 enkelbeddens, die sewende slaapkamer het 4 ekstra enkelmatrasse. Die agtste slaapkamer het 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde badkamer het ook 'n bad en stort, die vierde badkamer het slegs 'n bad. Al die slaapkamers is bo geleë.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die hoofleefarea het 'n sitkamerstel, 'n pooltafel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die tweede leefarea het ook 'n sitkamerstel en 'n sokkertafel.

Die ruim terras het sitplek buite met 'n uitsig oor die swembad. Die boma is reg langsaan geleë met 'n vuurmaakplek en braaigeriewe. Gaste word omring deur asemrowende natuurskoon en deel hul omgewing met sewentien verskillende spesies wild, insluitend sebras, rooibokke, blesbokke en kameelperde, sowel as een van die groot vyf en 'n oorvloed van flora. Daar is ook kampeerplekke wat teen 'n ekstra koste bespreek kan word en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 20 mense 8 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
  • Gaste dink Natshana Private Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf R12 000
R12 000 R8 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R567, 5G6CJHGX, R567, 1022, KwaMhlanga, 1022, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf64107d768e588ac6e10e5bb37c1f35975434e8d9c620310b462a1306855e06a0a5bd4b5ae45bf5ea9480c10bec834972e89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R8 000 per nag, vir 20 mense 1 5 1 5 R567 5G6CJHGX, R567, 1022 1022 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373317645315 28.599967858197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang