Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Natspat 18
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juanita L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Was baie lekker, naby alles.

Was 'n pragtige plekkie, awesome uitsig.

Magda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Was vir ons 'n huis weg van ons huis af met 'n view.

Ons het baie lekker gebly, loopafstand van see af, skoon en netjiese plek. Sal beslis weer daar bly. WiFi sal nogal nice wees.

Hemanee M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hemanee M

Home away from home.

Please try replacing stove. Very slow.

Brenda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Very pleasant.

Enjoyed the views, whales and dolphins.

Adele-riette W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele-riette W

Netjiese plekkie en geleë naby 2 strande.

Lekker rustig. Die kombuis, sitkamer en stoep wat aaneen loop en 'n groot ruimte bied was baie lekker. Jy kan in die kombuis staan, die see sien en met jou mense kuier. Die reëls is net baie streng. Die feit dat ons alreeds 09:00 die oggend die plek moes ontruim was baie ongerieflik. Die eiendomsagent kon ook nie Afrikaans praat nie. Hulle was ook nie oop volgens die tye wat op hulle bevestiging aangedui word nie.

Jeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B

Dit was 'n aangename kuier.

Ek sal voorstel dat daar ekstra komberse is. Dit was 'n koue week en ons het nie genoeg komberse gehad nie. Die beddens het net die duvets opgehad. Dis 'n goeie idee om dalk 'n veiligheidshek voor die skuifdeur te sit. Dan kan jy darem die skuifdeure in die aand bietjie oop los. Veral as dit warm is. Van die ander eenhede het 'n skottelgoedwasser wat 'n groot voordeel is.

Hendrik S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Netjies en skoon, goeie uitsig.

Plek skoon, netjies, meubelment goed, naby swembad met goeie see-uitsig, sal beslis weer gebruik. Just Property se housekeeping dame is egter baie onprofessioneel, beslis nie die manier om 'n onskuldige misverstand op te gelos het nie. Ons wag ook nog vir deposito terugbetaling.

Natspat 18 se terugvoer

Jou refund is gedoen 7 Januarie. Ek sal opvolg met my Managing Agent oor die huishoudster se optrede, en vra om veskoning daarvoor, dankie vir u terugvoer.

Natspat 18
Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb62a1c728781e788928cbe06e32d5363405b89f3ba7458b3434f703fc4c6eae0599919ca5371afe8da1818b1ff9d60d345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 3 Lillicorona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851102 30.385816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang