Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 18

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Juanita L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Was baie lekker, naby alles. Was 'n pragtige plekkie, awesome uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Was vir ons 'n huis weg van ons huis af met 'n view. Ons het baie lekker gebly, loopafstand van see af, skoon en netjiese plek. Sal beslis weer daar bly. WiFi sal nogal nice wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hemanee M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Home away from home. Please try replacing stove. Very slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Very pleasant. Enjoyed the views, whales and dolphins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele-riette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Netjiese plekkie en geleë naby 2 strande. Lekker rustig. Die kombuis, sitkamer en stoep wat aaneen loop en 'n groot ruimte bied was baie lekker. Jy kan in die kombuis staan, die see sien en met jou mense kuier. Die reëls is net baie streng. Die feit dat ons alreeds 09:00 die oggend die plek moes ontruim was baie ongerieflik. Die eiendomsagent kon ook nie Afrikaans praat nie. Hulle was ook nie oop volgens die tye wat op hulle bevestiging aangedui word nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Dit was 'n aangename kuier. Ek sal voorstel dat daar ekstra komberse is. Dit was 'n koue week en ons het nie genoeg komberse gehad nie. Die beddens het net die duvets opgehad. Dis 'n goeie idee om dalk 'n veiligheidshek voor die skuifdeur te sit. Dan kan jy darem die skuifdeure in die aand bietjie oop los. Veral as dit warm is. Van die ander eenhede het 'n skottelgoedwasser wat 'n groot voordeel is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2021

Netjies en skoon, goeie uitsig. Plek skoon, netjies, meubelment goed, naby swembad met goeie see-uitsig, sal beslis weer gebruik. Just Property se housekeeping dame is egter baie onprofessioneel, beslis nie die manier om 'n onskuldige misverstand op te gelos het nie. Ons wag ook nog vir deposito terugbetaling.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Natspat 18
Jou refund is gedoen 7 Januarie. Ek sal opvolg met my Managing Agent oor die huishoudster se optrede, en vra om veskoning daarvoor, dankie vir u terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R710
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R710
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb62a1c728781e788928cbe06e32d5363405b89f3ba7458b3434f703fc4c6eae0599919ca5371afe8da1818b1ff9d60d345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 3 Lillicorona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851102 30.385816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang