Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Natspat 9
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Chantel K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel K

Lekker ruim huis en goeie ligging.

Fantastiese ligging. Ons is aktiewe mense en die feit dat ek net by die kompleks se hek kon uitstap en gaan stap het en dat daar vele ander oefengeesdriftiges was, was 'n bonus. Dan voel mens veilig.

Natspat 9 se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier by ons, en dat julle veilig gevoel het. Hoop om julle weer gou te sien.

Natspat 9
Herholdt O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Herholdt O

Die see was vuil en daar was 'n virus in die lug.

Vir die prys kon daar meer dienste soos braaier skoonmaak en swart sakke verwyder, en daar kon ten minste lugversorging wees.

Natspat 9 se terugvoer

Thank you for your review. We have had plenty of rain this season, which resulted in brown water from the rivers discolouring our beautiful blue sea water. Thank you for your good rating on all the other points.

Natspat 9
Shane N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane N

Perfek vir besige families!

Natspat 9 is toegerus met ALLES wat mens sal benodig vir 'n braai of 'n vinnige "aanmekaarslaan" ete, die eenheid is verskriklik netjies met die see-tema regdeur die eenheid. Alle fasiliteite was in werkende toestand, dit was nie nodig vir ons om enigiets ekstra aan te vra of om enigiets te rapporteer nie. Vir 'n paartjie of familie wat deur die dag besig is, is die eenheid groot genoeg, maar tog gesellig met alles wat jy nodig kan hê.

Natspat 9 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer weer gou te sien.

Natspat 9
Maggi A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggi A

Eenheid is goed toegerus en netjies, baie tevrede.

Sien sterre.

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona-weg 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd5a3b882e27b8921c60d1abb9e3b4e717e967020cdb713478dea3a98a6010fbae241191ba296af4c0b19841e3bc5a0f3ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Liliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851142919551 30.38558797791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang