Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat 9

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Chantel K
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Lekker ruim huis en goeie ligging. Fantastiese ligging. Ons is aktiewe mense en die feit dat ek net by die kompleks se hek kon uitstap en gaan stap het en dat daar vele ander oefengeesdriftiges was, was 'n bonus. Dan voel mens veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Natspat 9
Ons is baie bly julle het lekker gekuier by ons, en dat julle veilig gevoel het. Hoop om julle weer gou te sien.

Herholdt O
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Die see was vuil en daar was 'n virus in die lug. Vir die prys kon daar meer dienste soos braaier skoonmaak en swart sakke verwyder, en daar kon ten minste lugversorging wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
David
Natspat 9
Thank you for your review. We have had plenty of rain this season, which resulted in brown water from the rivers discolouring our beautiful blue sea water. Thank you for your good rating on all the other points.

Shane N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Perfek vir besige families! Natspat 9 is toegerus met ALLES wat mens sal benodig vir 'n braai of 'n vinnige "aanmekaarslaan" ete, die eenheid is verskriklik netjies met die see-tema regdeur die eenheid. Alle fasiliteite was in werkende toestand, dit was nie nodig vir ons om enigiets ekstra aan te vra of om enigiets te rapporteer nie. Vir 'n paartjie of familie wat deur die dag besig is, is die eenheid groot genoeg, maar tog gesellig met alles wat jy nodig kan hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Natspat 9
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle sommer weer gou te sien.

Maggi A
Kort verblyf
4.2
Sep 2019

Eenheid is goed toegerus en netjies, baie tevrede. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona-weg 3, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd5a3b882e27b8921c60d1abb9e3b4e717e967020cdb713478dea3a98a6010fbae241191ba296af4c0b19841e3bc5a0f3ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 3 Liliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851142919551 30.38558797791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang