Natspat Unit 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Helen V - Apr 2024
Algehele gradering
We had a great time.
Ben C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely unit with 10/10 ocean view.
Judy V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike see-uitsig gesinsvakansie-eenheid.
Grobbie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek en gerieflik. Mooi uitsig.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Renee B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Johannes O - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Yolande C - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig. Veilig. Heerlik.
Lizel T - Jan 2020
Algehele gradering
Was 'n baie lekker vakansie. Plekkie netjies en gerieflik.
Yolanda J - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Ilna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies, skoon en stil.
Aj N - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik en goed geleë vir oumense en klein kinders alles wat nodig is daar.
Nolene. V - Jun 2018
Algehele gradering
Excellent location and amazing sea views.
Lees meerJaco M - Mei 2018
Algehele gradering
Natspat Unit 2 is excellent.
Wolfgang K - Jul 2018
Algehele gradering
Merkwaardige eenheid. Baie netjies en by die see.
Jenine B - Jan 2018
Algehele gradering
As hulle bietjie die plek skoonmaak en dalk vir die 10 dae wat mens daar bly nuwe linne kan gee sal dit waardeer word, of net die braaier skoon te kom maak, sal ook gehelp het.
Natspat Unit 2 se terugvoer
Dear Jenine
I apologize for not meeting your expectations with respect to your recent stay. It disappoints me to hear comments like this, after the time, efforts and expense that we have invested in our people and property. It is with regret that you did not contact me or the Caretaker during your stay as you were assured that we are on standby if you needed any assistance or encountered any problems. Natspat is a self-catering unit with no cleaning service during your stay. Should you require this service it will be at a fee and the Caretaker will need to be advised well in advance. The same applies to the linen change. The braai's are cleaned by the Body Corporate Management staff from Summer Holidays. Thank you for bringing this matter under our attention, it will be taken up with them.
I sincerely hope that you would give us another chance to accommodate you, and I can assure you that
we are continuing to work harder to give our guests a great hospitality experience each and every time.
Best regards,
Linky Manuel
Rudolf B - Okt 2017
Algehele gradering
Great place, neat and well suited.
Ronel D - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike, rustige verblyf.
Charmain L - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename en gerieflike eenheid.
Stefan T - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was baie mooi skoon met moderne geriewe.
Rodney P - Mei 2016
Algehele gradering
Niks was uit sy plek nie - pragtige plek.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Jacqueline V - Mrt 2016
Algehele gradering
Die verblyf is ideaal vir ons gesin van 3 en ek hou van die uitsig op die see.
Lees meerCharl E - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Mariska C - Apr 2015
Algehele gradering
Dis ons 3 keer by Natspat. Heerlike herinneringe!
Deidre S - Mrt 2015
Algehele gradering
Bly ten alle koste hier weg!
Lees meerNatspat Unit 2 se terugvoer
Die klient wat kla oor Natspat kon niks bewys deur fotos te neem vir haar aantuigings nie. My seun het die dag wat hulle vertrek het Natspat toe gegaan en alles was skoon en reg by sy aankoms. Ek het ook ‘n kontrakteur uitgestuur om die sogenaamde lek te gaan herstel wat hy nie kon vind nie. Ek vermoed sy het met haar stortdeur half oop gestort daarom die water op die vloer.
Die bewering van vuil water in die toilet is wel so aangesien die munisipale water geel-bruin van kleur is wat tans nog van tyd tot tyd die geval is. Daar was selfs 2 weke gelede sout water in die krane waaraan ons niks kan doen nie.
Dit is vir my verstommend dat iemand kan kla oor diefwering wat daar vir hulle eie veiligheid gestel is. Natspat eenheid 2 is ‘n selfsorg eenheid en eie toilet papier moet versien word.
Met my aankoms by Natspat gedurende November was die eenheid skoon en alles was gediens. Ek het deur my besoekersboek geblaai waarin net positiewe kommentaar aangeteken is en alle gaste wil weer na die eenheid terugkeer aangesien die eenheid goed toegerus en ideaal gelee is met ‘n pragtige seeuitsig.
Die aantuigings van persoonlike aanvalle en dreigemente deur bestuur is onwaar en alle korrespondensie tussen die klaer en die bestuursagent is op rekord en bewys die teendeel.
Marietjie M - Jul 2014
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en die beste!
Bekkie N - Apr 2014
Algehele gradering
Veilige en gerieflike woonstelle, asook parkering.
Adelle S - Mei 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier!
Wolene T - Des 2013
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike vakansie!
Zonia P - Des 2013
Algehele gradering
Dit was great!
Kate-linn S - Okt 2013
Algehele gradering
Ons almal het dit regtig baie geniet. Ons het ook baie walvisse gesien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Natspat Eenheid 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang