Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natspat Unit 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linky Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Natspat Unit 2
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Helen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

We had a great time.

Excellent location, unit very clean. Clean beaches and streets thanks to Tidy Towns.

Ben C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Lovely unit with 10/10 ocean view.

The unit is spacious, clean, and well appointed and the ocean view is to die for. Will certainly recommend it to fellow travellers, thanks so much for a wonderful stay.

Judy V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy V

Heerlike see-uitsig gesinsvakansie-eenheid.

Natspat Unit 2 is 'n heerlike gesinsvakansie-eenheid. Die heerlike groot stoep en ligging is ideaal om te ontspan en net vir die see te kyk.

Grobbie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grobbie V

Baie lekker kuierplek en gerieflik. Mooi uitsig.

Voorstel - dalk 'n enkelplaatgasstofie vir koffie en 'n herlaaibare lig vir gebruik tydens beurtkrag.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Renee B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Baie lekker gebly.

Die perfekte eenheid vir 'n gesin van 4. 'n Baie netjiese eenheid wat jy heeldag kan ontspan en die vol uitsig van die see kan geniet. Binne loopafstand van strande. Sal defintief weer bespreek.

Johannes O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes O

Baie lekker plekkie.

Baie lekker plekkie, rustig, mense is baie vriendelik en kan 'n verskeidenheid van diere beleef bv. walvisse en dolfyne reg van jou stoepie af.

Yolande C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Rustig. Veilig. Heerlik.

Die verblyf was heerlik. Net wat ons nodig gehad het. Natspat 2 was goed toegerus en die uitsig was asemrowend.

Lizel T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel T

Was 'n baie lekker vakansie. Plekkie netjies en gerieflik.

Lekker plekkie. Groot stoep, ideaal vir kuier en braai-aande.

Yolanda J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Dit was wonderlik!

Wat 'n lekker wegbreek. Sal weer van julle gebruik maak. Uitstekende diens.

Ilna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna V

Baie aangenaam, netjies, skoon en stil.

Verblyf was baie aangenaam. Die area is lekker stil. Die kompleks is skoon en netjies. Die eenheid waarin ons gebly het is ook baie netjies en goed opgepas. Goed toegerus, kan miskien doen met 'n skêr en aansteker vir die vuur.

Aj N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj N

Heerlik en goed geleë vir oumense en klein kinders alles wat nodig is daar.

Sal weer gebruik maak van Natspat> Lekker rustige area, sonskyn, heerlik braai, goed ingerig, uitsig fantasties, gerieflike parkering.

Nolene. V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene. V

Excellent location and amazing sea views.

The unit is very nice, clean and comfortable. The beach and sea views is absolutely amazing. We were just very disappointed about the water supply on the South Coast. We only booked the unit for 3 nights (arrived Friday and left Monday morning) - we had no water at all from Saturday afternoon around 4 pm, until we left at 10 am on Monday morning, still no water (thank heavens for the pool!). For that very reason I will not be visiting the South Coast again in a hurry (I think some "drastic measures" need to be put in place regarding water supply, as holiday makers will not be making any future holiday reservations down there!). When you have to pay quite a lot of money "per day" - you would expect all services - water included! So as soon as the water supply is back to "normal" again - I may consider a "re-visit". Thank you.

Jaco M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Natspat Unit 2 is excellent.

Eerstens is dit baie goed ingerig, als wat mens nodig het en meer is daar. Die plek spog met baie goeie see-uitsig, dis baie veilig en is beslis die beste plek om vakansie by te hou. Was die lekkerste waar ek nog gebly het.

Wolfgang K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang K

Merkwaardige eenheid. Baie netjies en by die see.

Die eenheid is baie netjies en onlangs nuut oorgedoen. Die badkamers en kombuis is baie mooi en het als wat jy nodig mag kry. Selfs die slaapkamers is baie netjies. Die braai op die stoep is 'n groot pluspunt. so, jy kan braai al reën dit. See-uitsig is baie mooi en als wat jy nodig mag hê is naby genoeg in die omligging. Ek kan nie wag om my volgende vakansie daar te bespreek nie.

Jenine B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenine B

As hulle bietjie die plek skoonmaak en dalk vir die 10 dae wat mens daar bly nuwe linne kan gee sal dit waardeer word, of net die braaier skoon te kom maak, sal ook gehelp het.

As hulle bietjie die plek skoonmaak en dalk nuwe linne gee vir die 10 dae wat mens daar bly, en die braaier net kom skoonmaak, sal dit baie help. Maar hulle netheid kry 0 vir die ander plekke wat ons al gebly het by Natspat.

Natspat Unit 2 se terugvoer

Dear Jenine

I apologize for not meeting your expectations with respect to your recent stay. It disappoints me to hear comments like this, after the time, efforts and expense that we have invested in our people and property. It is with regret that you did not contact me or the Caretaker during your stay as you were assured that we are on standby if you needed any assistance or encountered any problems. Natspat is a self-catering unit with no cleaning service during your stay. Should you require this service it will be at a fee and the Caretaker will need to be advised well in advance. The same applies to the linen change. The braai's are cleaned by the Body Corporate Management staff from Summer Holidays. Thank you for bringing this matter under our attention, it will be taken up with them.
I sincerely hope that you would give us another chance to accommodate you, and I can assure you that
we are continuing to work harder to give our guests a great hospitality experience each and every time.

Best regards,
Linky Manuel

Natspat Unit 2
Rudolf B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Great place, neat and well suited.

Had a great stay, no problems, nice facilities.

Ronel D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Wonderlike, rustige verblyf.

Eenheid baie netjies en skoon. Uitsig fantasties, ons het dolfyne en walvisse gesien vanaf die stoep. Baie rustig.

Charmain L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L

Dit was 'n baie aangename en gerieflike eenheid.

Sal definitief weer terugkeer.

Stefan T - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan T

Dit was baie mooi skoon met moderne geriewe.

Dit was vir ons baie mooi en hulle sal ons weer in die toekoms sien.

Rodney P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney P

Niks was uit sy plek nie - pragtige plek.

Natspat 2 was pragtig versorg en veilig. Lieflike plekkie by die see.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jacqueline V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V

Die verblyf is ideaal vir ons gesin van 3 en ek hou van die uitsig op die see.

Ons was net ongelukkig om tydens die kompleks se opknappings daar aan te kom en die geverf was ongemaklik. Ons het die vakansie en verblyf geniet. Die eenheid was ongelukkig nie goed skoongemaak voor ons gearriveer het nie, en was vir ons 'n kommer veral oor ons 'n 10 maande oue babatjie het wat rondkruip. Nietemin is die eenheid baie gerieflik en lekker! Die stoep en braai is baie lekker vir buite kuier. Die eenheid was geverf toe ons arriveer en was ongerieflik. Het ook nie veilig met die werkers gevoel nie. Hulle was heeltyd op die stoep.

Charl E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E

Baie lekker.

Die ligging was perfek! Sal verseker weer daar kom kuier! Die plek is skoon en netjies en geriewe was puik!

Mariska C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Dis ons 3 keer by Natspat. Heerlike herinneringe!

Natspat is alles wat jy in vakansieverblyf soek! Baie gerieflik, baie netjies met 'n perfekte uitsig. Braai is altyd onderdak, so jy kan in enige weer braai. Loopafstand van die naaste swemstrand. Daar is niks van Natspat 2 wat ons sal verander nie. En die opknappingswerk lyk fantasties! Baie dankie weereens vir heerlike verblyf.

Deidre S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deidre S

Bly ten alle koste hier weg!

Ek sou glad nie hierdie eenheid by enigiemand aanbeveel nie. Die instandhouding van die kompleks self is baie afgeskeep en die feit dat jy verby verskeie ander komplekse ry met diefwering, elektriese omheining, staaldraad, ens. laat jou wonder oor jou veiligheid en wat daar gebeur dat almal hulself soos 'n tronk toemaak. Alhoewel die eenheid self goed beveilig is met diefwering slaap mens wel met 'n bietjie onrustigheid in die hart. Ons eenheid was nie skoongemaak nie. Die vloere was vuil en ons moes die eetgerei die heeltyd uitspoel voordat ons dit kon gebruik weens die stof. Boonop was die badkamers in 'n aaklige toestand met die toilette vol urine en ander goed wat mens nie op publieke forums noem nie. Daar is vir ons 'n kwartrol toiletpapier gelos en dis al. Die stort lek as jy klaar gestort het en daar was ander mense se hare nog in die stort van die hoofslaapkamer. Dit was veronderstel om 'n wegbreek te wees om 'n verjaarsdag te vier, maar het die higiëne van die plek ons naar gemaak. Om die bestuur daaroor te konfronteer per e-pos na die tyd is ook 'n "nee", want dan word daar 'n persoonlike aanval op mens gemaak en word mens gedreig.

Natspat Unit 2 se terugvoer

Die klient wat kla oor Natspat kon niks bewys deur fotos te neem vir haar aantuigings nie. My seun het die dag wat hulle vertrek het Natspat toe gegaan en alles was skoon en reg by sy aankoms. Ek het ook ‘n kontrakteur uitgestuur om die sogenaamde lek te gaan herstel wat hy nie kon vind nie. Ek vermoed sy het met haar stortdeur half oop gestort daarom die water op die vloer.

Die bewering van vuil water in die toilet is wel so aangesien die munisipale water geel-bruin van kleur is wat tans nog van tyd tot tyd die geval is. Daar was selfs 2 weke gelede sout water in die krane waaraan ons niks kan doen nie.

Dit is vir my verstommend dat iemand kan kla oor diefwering wat daar vir hulle eie veiligheid gestel is. Natspat eenheid 2 is ‘n selfsorg eenheid en eie toilet papier moet versien word.

Met my aankoms by Natspat gedurende November was die eenheid skoon en alles was gediens. Ek het deur my besoekersboek geblaai waarin net positiewe kommentaar aangeteken is en alle gaste wil weer na die eenheid terugkeer aangesien die eenheid goed toegerus en ideaal gelee is met ‘n pragtige seeuitsig.

Die aantuigings van persoonlike aanvalle en dreigemente deur bestuur is onwaar en alle korrespondensie tussen die klaer en die bestuursagent is op rekord en bewys die teendeel.

Natspat Unit 2
Marietjie M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Bekostigbaar, veilig en die beste!

Ons het so lekker gebly! Sal Natspat Unit 2 aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n rustige plekkie. Dit is so sentraal en goed geleë! Dit was 'n baie lekker huisie om in te bly!

Bekkie N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bekkie N

Veilige en gerieflike woonstelle, asook parkering.

Natspat is veilige, gerieflike woonstelle teen die see.

Adelle S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adelle S

Ons het baie lekker gekuier!

Ons het vreeslik lekker gekuier, die plekkie is bietjie oud, maar ons het dit geweet want die foto's het ons glad nie mislei nie. Geheel en al was dit 'n heerlike vakansie en ons sal definitief weer Natspat 2 besoek.

Wolene T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolene T

Dit was 'n wonderlike vakansie!

Ons sal verseker weer gaan, indien moontlik elke jaar!

Zonia P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia P

Dit was great!

Baie dankie aan die mense by LekkeSlaap wat vir ons Natspat aanbeveel het, ons het 'n heerlike vakansie gehad! Ons sal enige tyd weer by Natspat gaan bly.

Kate-linn S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate-linn S

Ons almal het dit regtig baie geniet. Ons het ook baie walvisse gesien.

Ons was mal oor die see-uitsig van Unit 2. Die kinders het lekker gespeel op die grasperk voor Unit 2, en hulle het ook die swembad geniet. Ons sal weer by Unit 2 wil bly as ons Suidkus toe gaan. Dankie!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Natspat Eenheid 2, Lilliecrona Boulevard, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH65S2B8W260QJg54zwX21oXmk5tYdKvX7567zoTHmgqHMAdAm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 Natspat Unit 2 Lilliecrona Boulevard 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.850939143238 30.385707914829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang