Natte Valleij
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zoë Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Susan K - Jul 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Rentia B - Jun 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker en ontspannend.
Natte Valleij se terugvoer
Dear Rentia, thank you for your lovely review! We will be happy to host you again in the future.
Evette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons baie lekker gebly was baie rustig en intiem.
Natte Valleij se terugvoer
Geagte Evette.
Ons is so bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het, en die nodige kalmte vir julle siel hier kom vind het.
Ons hoop om julle sommer spoedig weer op 'n wegbreek hier te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Chinè
Aletta S - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon.
Kobus P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Carike D - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het saam met ons twee seuntjies in die Hen House gebly en dit baie geniet!
Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Maritza U - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike omgewing en skoon, netjiese cottage, maar onderhoud skort.
Lees meerRochelle V - Aug 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay at Natte Valleij with easy check-in and check-out.
Natte Valleij se terugvoer
Dear Rochelle, thank you for leaving us such a lovely review! The buildings on the farm are very old, and during winter there is a bit of a smell that we are aware of and trying to find a solution to. We are also aware of the leak under the sink, and are currently repairing it. I am so glad that you enjoyed your stay otherwise! We hope to host you again in the future.
Nicola S - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely time in a lovely location.
Natte Valleij se terugvoer
Dear Nicola, we are so glad that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to hosting you again here in the future. Kind Regards. Chinè
Tania V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Karen E - Jul 2023
Algehele gradering
Vreedsaam en rustig.
Natte Valleij se terugvoer
Dear Karen, thank you for leaving us such a lovely review. We hope to host you again in the future.
Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Geskiedkundige blyplek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Jeanette W - Jun 2023
Algehele gradering
My verblyf was heel bevredigend en ek sê dit omdat dit gedurende die winter was.
Jacques O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar nie wat ek verwag het van 'n "Wine Estate" nie.
Natte Valleij se terugvoer
Goeie dag Jacques,
Baie dankie vir julle review. Dit is altyd vir ons belangrik om ons gaste se eerlike opinie te kry sodat ons kan verbeter waar nodig. Maar in hierdie geval is julle review glad nie eerlik of waar nie, en ek wil dit graag van ons kant af regstel.
Julle het inboek besonderhede op die webtuiste portaal ontvang voordat julle gearriveer het. Waarop julle ook vir my genoem het dat julle nie daarop gekyk het voordat julle hier aangekom het voor ons inklok tyd nie. Ek het julle ook persoonlik ontmoet direk nadat julle by die plaas (nie estate nie) aangekom het, en julle verduidelik hoe om tot by julle eenheid te ry.
Soos genoem op ons beskrywing is ons plaas ver oor 200 jaar oud en alle geboue is nog van die oorspronklike strukture. Ons groot "oorgroeide" tuin is spesiaal geskep vir bruide en foto sessies. So daar is 'n taamlike verskil tussen verwaardeloos en vol. Tweedens wil ek ook noem dat ons nêrens adverteer dat ons 'n "Wine Estate" is nie, maar wel 'n werkende wynplaas. Ons het ook nie 'n proe kamer op die plaas nie (alhoewel ons wynproe doen op versoek), dus is ons slegs 'n werkende plaas wat export wyne doen.
Maar ek is seker dat julle veel meer gemaklik sal wees in 'n kliniese stads omgewing volgende keer met julle besoek aan die Kaap, aangesien 'n werkende wynplaas glad en geheel anders is as 'n "Estate".
Alida V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Natte Valleij se terugvoer
Beste Alida,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle terug te hê by ons.
Ons is so bly julle het die verblyf geniet en ons hoop julle het goed uitegrus terug gegaan.
Ons hoop om julle weer hier te verwelkom. Hopenlik hierdie keer bietjie vinniger
Juanita M - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely.
Natte Valleij se terugvoer
Dear Juanita,
Thank you so much for your beautiful review, we are really glad that you and your partner enjoyed your stay with us.
We really hope to host you again in the future.
Safe travels.
Chinè
Charel D - Nov 2022
Algehele gradering
In die Stellenbosch-omgewing ervaar 'n mens 'n kwaliteit lewenservaring.
Natte Valleij se terugvoer
Beste Oom Charel, baie dankie vir die pragtige resensie van ons stukkie hemel op aarde. En dankie dat julle sulke 5 ster gaste was. Ons is so bly dat julle die tyd hier op Natte Valleij geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Chinè
Lynette R - Aug 2022
Algehele gradering
Loved the fire place in the Cellar Cottage.
Natte Valleij se terugvoer
Hi Lynette.
Thank you for being a super guest. We are so happy that you enjoyed your stay with us and that we could assist with your needs.
We are looking forward to hosting you again in the future.
Have a lovely day.
Chinè.
Michelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Step into a different time.
Natte Valleij se terugvoer
Hallo Michelle.
Thank you for your lovely review and we are so glad that you enjoyed your stay with us. Appreciating the calmness of the farm life and the unique feel of things is truly a blessing not many gets to enjoy. So we are happy that you got to experience this.
We are looking forward to seeing you and your family again in the future.
Have a lovely day.
Chinè
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon. Naby aan Stellenbosch en Paarl geleë.
Marisna V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste bome en hartlike ontvangs.
Samantha A - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable accommodation, kitchen well-equipped. Good facilities.
Renita G - Des 2022
Algehele gradering
Cute and Quaint.
Natte Valleij se terugvoer
Dearest Renita, thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us. We try to do maintenance as much as possible on the buildings, but with 300 year's worth of history, these walls tend to have a certain look, one can even call it personality. But we always strive to work to a better tomorrow. We will definitely work on the points scored lower than the rest. But we hope to welcome you back in the near future. Kindest Regards, Chinè.
Ronelle V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaas omgewing met pragtige natuurskoon.
Natte Valleij se terugvoer
Gedagte Ronelle
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer al ons kliënte sê insette en streef altyd na beter.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. En hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Chinè
A.j. V - Feb 2022
Algehele gradering
Heel geskik vir een aand se oorslaap.
Natte Valleij se terugvoer
We are sorry to hear that you did not enjoy you stay with us.
We would however like to address your notes:
1. Our listing does not mention at all that we have either aircons or televisions in any of our cottages. We do however provide portable fans and Wi-Fi.
2. As per the photos on our listing, this unit has a beautiful Victorian bath. This is also very clear in our listing description.
3. We do provide guests with a starter amount of tea, coffee and milk for their stay. You would have found the fresh milk in the bar fridge in the room.
We urge potential guests to read our listing properly and look at the photos of the unit before booking in order to know what to expect and if it meets their needs.
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerNatte Valleij se terugvoer
Geagte Peter.
Baie dankie, ons waardeer jou eerlike review. Dit is vir ons jammer om te lees dat ons kliënte nie hulle verblyf by ons geniet het nie. Die plaaslewe is beslis nie vir elke persoon nie, aangesien dit in die reën seisoen baie modderrig en klam is, hence die naam, Natte Valleij. Ons geboue is oud en elke eenheid vertel sy eie storie. Die Henhuis waarin julle gewoon het is een van ons oudste geboue op die plaas. Dit is die oorspronklike hoender huisie wat in die 1800's gebou is en ons het hom omskep in 'n wooneenheid. Die deure is laer as normaal maar nie ongemaklik laag nie, en ons geen van die oorspronklike boustyl verander het nie. Aangesien dit ook as een van ons land se bekende monumente is. Ons het die kraan in die kombuis wat gedrup het, herstel, maar kon geen lekkende waterpype sien in die eenheid nie. Alle eenhede het elektriese ketels, brood roosters, yskas met 'n vries hokkie en 'n gas stoof met 'n oond in. Alhoewel die opwasbak oud is, pas dit in met die "rustique" styl en dekor van die eenheid. Ons is jammer dat julle nie die waarde in julle verblyf gesien het nie, maar soos jy tereg genoem het, is ons plaas meer vir iemand beskore wat 'n liefde vir die natuur en geskiedenis het en ook meer vir omgewingsbewuste reisigers bedoel is, en dat jy meer gemaklik sal wees in 'n moderne eenheid in die stad in plaas van die plaaslewe.
Jolindi P - Jul 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld - beskrywing is nie realiteit.
Lees meerNatte Valleij se terugvoer
Goeie dag Jolindi.
Baie dankie vir jou review. Dit is vir ons uiters belangrik om die goeie sowel as minder goeie ervarings van ons kliënte te hoor. Ek vra verskoning dat julle ñ minder goeie ervaring gehad het.
Alhoewel ons 'n werkende plaas is, trotseer ons onsself steeds op etiket en vriendelikheid. Ek het pas oor geneem as die nuwe bestuurder, dus kan ek slegs verskoning vra vir die feit dat julle nie behoorlik/ordentlik verwelkom of gegroet is nie. Alhoewel ons 'n self in boek sisteem het wat dit baie vir ons gaste vergemaklik, stem ek saam dat indien enige een van ons in die ronte is, dat 'n "Hallo" altyd welkom is, en ons kantoor deur ook altyd oopstaan vir wanneer kliënte meer wil weet oor aktiwiteite in en om die plaas.
Ons het 'n winery op die plaas en doen tastings, maar dit gebeur slegs op afspraak soos dit op ons borde by die hek aangedui is. Maar sou julle vra is ek doodseker dat hulle julle beslis sou neem na die proe lokaal.
Ons het perde en varkies wat vry loop in die veld langs van ons kothuise, so julle sou hulle nie in die stalle gewaar het nie. Aangesien, soos julle gesien het, ons die stalled nou gebruik vir stoor plek vir ons byekorwe. (Elke bietjie vir die natuur help) Nodeloos, vra ek weer verskoning dat julle nie die volle NV ervaring geniet het nie, en ek sal graag met julle in verbinding wil tree. Ek sal graag die saak met julle wil regstel.
Geniet julle dag.
Chinè
Lieve V - Nov 2021
Algehele gradering
Brilliant for kids to run around.
Mary-jane G - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastic little farm stay!
Janice K - Jul 2021
Algehele gradering
It was magical and beautiful and we loved it there.
Carina M - Jun 2021
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Annette P - Jun 2021
Algehele gradering
Landelik, mooi, gerieflik en skoon.
Helma B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustic.
Hester S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie sentraal in ’n pragtige tuin!
Helena D - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik stil, baie goeie sentrale ligging, veilig, goed toegerus.
Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi area, foto's is bietjie misleidend, plekkie het bietjie TLC nodig maar toegerus met alles wat benodig word.
Patricia B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, pragtige, rustige atmosfeer, mooi tuin, verskeidenheid plaasdiere.
Ilse W - Jan 2021
Algehele gradering
Goeie ligging vir wynlande besoek.
Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Darlene L - Feb 2021
Algehele gradering
It was perfect.
Jan S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker om weer na baie jare terug te wees op Natte Valleij vir 'n paar dae.
Lees meerRuan R - Okt 2021
Algehele gradering
Geskiedkundig en interessant.
Lorraine V - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely place
Frederick L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Janelle S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het lekker oorgebly by Natte Valleij en die aand heerlik gebraai op die stoep.
Helena P - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Christina M - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflike huis met baie geskiedenis.
Charles M - Okt 2021
Algehele gradering
Die ou plaas met opstal en bome wat honderde jare oud is, is 'n ervaring en belewenis.
Jessica G - Aug 2021
Algehele gradering
Unieke, knus erfenis-ervaring!
Lees meerJohan V - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi ligging, lekker omgewing, mooi kamer, lekker bad.
Barry D - Okt 2021
Algehele gradering
Kamers ruik na muf.
Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
A bit too rustic. Close to very busy road. Created the impression of peace and quiet. Not quite.
Lees meerLucinda G - Feb 2021
Algehele gradering
Not up to standard. Very misleading web photos.
Rita G - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely.
Irma B - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie netjiese kamer.
Larissa H - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plaas met 'n goeie ligging - vele besienswaardighede in die omtrek.
Tamzon P - Okt 2020
Algehele gradering
Cosy, clean and central.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang