Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natte Valleij

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtig. Skoon en netjies. Waarde vir geld. Pragtige omgewing. Baie skoon en privaat ligging. Sentraal na al die plekke wat mens wil besoek, maar ook 'n plaasgevoel. Sal vir seker weer gaan na Natte Valleij.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Slaap, rondrits in die omgewing, braai en luilekker ontspanning. Ons hond het die plaas terdeë geniet, en ons ook! Die kelderkothuis is baie gerieflik en die beddegoed is lieflik kraakvars wit. Die waterdruk in die bad/stort is heerlik. Wonderlik vir birders soos ons was die tuine en paadjies om te stap op die plaas. Die ander honde op die erf is vriendelik en hoenders skarrel oral. Zoë was wonderlik met die besprekingverandering wat ons gemaak het. Baie dankie dat julle hierdie stukkie van Stellenbosch met besoekers deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Was baie aangenaam. Baie mooi omgewing met 'n pragtige geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vreedsaam, asemrowend. Dit is om in 'n stukkie van geskiedenis te gaan bly. Die mense is almal dierbaar en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig, gemaklik en goed geleë. Ons het die rustigheid en skoonheid van die omgewing geniet. Asook die perfekte ligging om sodoende in enige rigting in die Boland-omgewing in te vaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aletta S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Netjies, skoon. Baie lekker gebly op hierdie pragtige nat plaas.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Pragtige ou rustige plek. Baie dankie, lekker rustig en stil voor die kaggelvuur. Net rustig ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie rustige atmosfeer. Dit was baie lekker by Natte Valleij. Mooi ou gebou, skoon en alles wat nodig is. Kan beter doen om mens in jou blyplek in te boek. Die stort kort 'n bietjie werk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2024

Ons het saam met ons twee seuntjies in die Hen House gebly en dit baie geniet! Ons het lekker gebly. Die enigste kritiek was dat die WiFi onbetroubaar was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Drienie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Rustig. Plekkie is netjies en skoon met basiese geriewe. Nie voorbereid vir beurtkrag nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zoë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d816115fc87de46dfbbfa57ec1e05f9ac0292eea76a64a02f5bf7d0b5e364284b3e361ce42149dba55937ff2af2c8642bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834220960849 18.878937163624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang